Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisters' Corner on Osborn

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 110 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sisters' Corner on Osborn is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste tweeslaapkamerhuis in die sentrale woonbuurt Edgemead in Kaapstad, Suid-Afrika. Hierdie lieflike huis kan tot 4 gaste akkommodeer, wat dit perfek maak vir klein gesinne, vriende of paartjies wat saam reis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 2 stoele, asook 'n TV. Gaste het toegang tot 'n binnehof buite met braaigeriewe.

Die huis is stapafstand van die Edgemead Village Centre, wat 'n Spar, Woolworths Food, Clicks, oogkundige, haarsalon, wassery, restaurante, wegneem-winkels, en vele meer insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Sisters' Corner on Osborn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sisters' Corner on Osborn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 110
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a3931a37693b80b4fdcd4775932284721a80768776f2b9b3d13d203294d33c129942477b88f52e3d01706c281471f0113a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 110 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 51 Osborne Square Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.870994332877 18.543912659688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang