Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sit Back and Relax

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salamanderstraat 52, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Sit Back and Relax is 'n selfsorghuis in Myburgh Park, Langebaan.

Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 2 leefareas. Alle slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers en 1 aparte badkamer. In die leefarea is 'n enkelbed wat ideaal is vir 1 kind. Die hoofslaapkamer is 'n solderkamer met 'n TV, 'n leeshoekie en 'n rustige uitsig oor die strandmeer in die verte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike leersitkamerstel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is ook Wi-Fi-verbinding beskikbaar.

Die leefarea op die onderste verdieping maak oop op 'n lieflike patio-area met 'n piekniektafel en draagbare braai. Die patio kyk uit oor die strandmeer.

Daar is ook omsetters en sonkrag beskikbaar, daarom word die eiendom nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elzain Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Salamanderstraat 52, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sit Back and Relax het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salamanderstraat 52, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dfe0eb9e44b6277813d33bebc15372d7fbbe44c556daafa22aaf50b2f8e15cf6ea6c520a5d8a2193c62a861f566da02a1a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 52 Salamander Street Myburgpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.0894168 18.0480808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang