Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sitmaarso

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. daarop let dat die huis nie omhein is nie en hulle mag honde saambring wat nie ander diere op die plaas of wild sal benadeel nie.
Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en werk op 'n sonkragstelsel. Hierdie stelsel is geskik vir die laai van selfone, skootrekenaars en Kindles, maar gaste word versoek om geen hoë-watt toestelle soos ketels en haardroërs te gebruik nie. Daar is 'n laaipunt in die hoofhuis waar skootrekenaars en selfone gelaai kan word.
Gaste word versoek om nie van die hoofplaaspaaie af te ry nie. Hulle is egter welkom om die perseel te voet of per fiets te verken.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R366, Wagenpad Plaas, Piketberg, 7335, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fde6e0ddb25ba04d64d997509a0244317589c704597c96e2ccdcba84dab5cae715b893706fc032c3b01b93c8ffc330a074d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) R366 Wagenpad Farm 7335 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -32.6533254 18.7891453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang