Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sitterus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lourens Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Innmende eienaars, skoon en netjies en besonders goed toegerus. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie dankie, was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Julle was uitstekende gaste. Kom kuier gerus weer.

Anscha Z
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Gerieflike verblyf in mooi omgewing. Ons het dit baie geniet om by Sitterus te bly en het absoluut niks gekort nie. Heerlik geslaap en ontspan en is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Baie bly jul het dit by ons geniet. Dankie dat jul sulke oulike gaste was en weet jul is altyd welkom.

Benjamin N
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Sitterus is TOPS. Hierdie was verseker een van die beste verblyf wat ons al gehad het van al die plekke wat ons al by vakansie gehou het. Gee die "feel at home" verseker 'n nuwe betekenis. Alles het verwagtinge oortref en aan ons behoeftes voldoen. Stilbaai sal ons definitief weer sien en sonder twyfel Sitterus ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie dankie vir julle. Dit was vir ons heerlik om julle in ons mooie Baai te ontvang. Julself was 5ster-gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier. Baie dankie weer eens.

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Sitterus kan ons beslis aanbeveel. Die eenheid is gesellig, skoon en baie huislik. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Aangename, puik verblyf. Ons het heerlik gekuier. Daar is baie moeite gedoen om die verblyf baie gerieflik te maak. Uiters netjies en skoon. Ons sal beslis dit vir almal aanbeveel.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie dankie, jul was 5 ster gaste. Kom kuier gerus weer!

Celeste L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Rustige sit na 'n lang dag se werk Lieflike huis met karakter. Sitterus het alles wat jy nodig het. Vriendelike diens. Ons is tot onderdak-parkering aangebied tydens 'n woeste donderstorm. Dankie ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie dankie vir die netjiese huis wat jul gelos het. Jul was 5-ster gaste.

Hennie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie aangename verblyf. Die verblyf is baie netjies en goed toegerus. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie lekker gewees om jul te kon huisves. Kom kuier gerus weer.

Benita M
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

'n Heerlike verrassing! Wat 'n heerlike paar dae, in sekerlik die bes toegeruste vakansieverblyf waar ons al ooit gebly het! Halfpad deur ons 4 dae verblyf is ons selfs verras met skoon handdoeke. Die huis is pragtig en gerieflik en vanaf die voorstoep was daar 'n uitsig van die rivier. Baie dankie vir jul vriendelikheid en omgee, Francois en Elmarie, dit was heerlik om by Sitterus tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Was vir ons baie lekker om jul hier te kon ontvang. Jul was heerlike gaste om te huisves en is altyd welkom hier. Dankie vir jul.

Dirk G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Die eienaars is baie gaaf en die blyplek is puik. 5 uit 5! Nogmaals baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Sitterus
Baie dankie, jul was sulke goeie gaste! Altyd welkom by ons.

Marietjie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Besonderse plek met besonderse mense. Pragtige plek met mooi uitsig. Kinders het dit ook baie geniet. Dankie Elmarie en Francois vir julle vriendelikheid en gasvryheid! Dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL490W9xYHv7KprQMW74WBsIF1zXa7ecgzSUSPzzEo2oFpHsHLd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 10 De Jager Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.368732916319 21.421349317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang