Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sitterus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sitterus is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 mense in Stilbaai.

Die eenheid is op die grondvloer geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word handdoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Gemeenskaplike wasgoedgeriewe met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met EasyView DStv het. Om meer DStv-kanale te bekyk, is gaste welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Netflix is ook beskikbaar.

Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Geen partytjies of bykomende gaste sal toegelaat word nie, behalwe as dit vooraf so met die gasheer en gasvrou gereël is.

Stilbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van die Inverroche-distilleerdery, voetslaan in die natuurreservate, voëlkyk, en die voer van die palings by die Stilbaai Toerismeburo.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Sitterus
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sitterus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL490W9xYHv7KprQMW74WBsIF1zXa7ecgzSUSPzzEo2oFpHsHLd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 10 De Jager Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.368732916319 21.421349317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang