Six On Reinecke
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 100
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Ben E - Sep 2024
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
Jacqui D - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing consideration for the guest.
Claudwight J - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ek kon leka afskakel van alles.
Hermann V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend!
Lees meerGert D - Sep 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing het lekker ontspan.
Tseleng R - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Lavras B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Peter C - Mei 2023
Algehele gradering
Wynand was a great, friendly host.
Edwin F - Apr 2023
Algehele gradering
Wynand was a gracious host. Beautiful house, soft, clean linen. Wonderful stay.
Marzanne T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker uitslaap gewees!
Helene M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike en rustige atmosfeer, vriendelikheid en gasvryheid.
Sue L - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Six On Reinecke se terugvoer
Good morning Sue, thanks so much for your wonderful feedback. With guests like you, how can we not enjoy our job. We do hope to see you in the near future again. Regards, Wynand.
Lambert S - Feb 2023
Algehele gradering
Het bitter lekker gebly by Six On Reinecke. Bitter goeie kliëntediens. Wynand het uit sy pad gegaan om 01:00 die oggend vir ons te help na 'n lang dag op die pad.
Estelle S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike rus vir jou lyf en siel na 'n lang rit.
Jannie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese en skoon kamer. Bedagsame en hulpvaardige eienaar.
Six On Reinecke se terugvoer
Baie dankie Jannie, waardeer jou terugvoering.
Jacob G - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, goeie waarde.
Six On Reinecke se terugvoer
Middag Jacob, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Groete
Stephan & Jacqueline P - Des 2022
Algehele gradering
Rest for the soul.
Lees meerSix On Reinecke se terugvoer
Good day Jacqueline and Stephan, thanks so much for your feedback. We do strive to make our guests feel relaxed and make it pleasant as possible. Your positive feedback make our jobs even more likeable. I will surely give the positive feedback to Lynn and Ryan. They owe it greatly. We do hope to see you in the near future again.
Ashleigh B - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Six On Reinecke se terugvoer
Thanks so much Ashleigh, so happy you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Pieter I - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige omgewing om te bly.
Adri M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kom beslis weer! 'n Ongelooflike goeie ondervinding!
Six On Reinecke se terugvoer
Baie dankie Adri, vir julle positiewe terugvoering. Dit maak ons baie opgewonde en trots as julle as gaste so lekker bly. Dit gee ons die sekerheid dat ons wel op die regte pad is. Dit bly ons passie. Hoop om julle weer binnekort te kan huisves. Groete, Reinecke Gastehuis
Beatriz De B - Okt 2022
Algehele gradering
Very beautiful.
Wesley O - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Jacki J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie skoon en netjies. Ons sal verseker gou weer terug wees.
Six On Reinecke se terugvoer
Baie dankie, dit is ons trots en sal ten alle tye ons beste gee sodat gaste altyd gelukkig sal wees. Baie dankie vir julle en is bly dat julle dit geniet het.
Sas D - Feb 2022
Algehele gradering
Regtig aan te beveel.
Marian R - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike snoesig geslaap in 'n pragtige omgewing!
Lees meerSix On Reinecke se terugvoer
Baie dankie Marian, waardeer julle terugvoering. Ons sal graag julle in die toekoms wil akkommodeer. Groete Wynand
Deon H - Aug 2022
Algehele gradering
Kort besoek, maar kamer was skoon, netjies en lekker warm toe ons intrek.
Six On Reinecke se terugvoer
Bie dankie Deon vir die terugvoering. Hoop ons sien julle binnkort weer. Wardeer julle ondersteuning.
Rona P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Netjies en skoon.
Six On Reinecke se terugvoer
Groot plesier Rona. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Tayla-joy K - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike ontvangs.
Colla K - Okt 2021
Algehele gradering
Ervaring beter as wat verwag is.
Elsa W - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld! Was 'n oase met rus!
Juan-maree V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en die moeite werd.
Heather C - Jul 2021
Algehele gradering
It was good.
Six On Reinecke se terugvoer
Thanks, Heather, for the nice feedback, so nice to had you as our guests. Hope to see you soon again.
Elane L - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Nicole B - Des 2021
Algehele gradering
Amazing stay and great hospitality!
Emma O - Aug 2021
Algehele gradering
Sneeu gaan kyk - heerlike 2 dae.
Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Liezl M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, sentraal en veilig
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang