Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six On Reinecke

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Six On Reinecke
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ben E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Very nice and comfortable.

Very good, well received and the place is lovely.

Jacqui D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Amazing consideration for the guest.

Awesome and so welcoming.

Claudwight J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudwight J

Dit was baie rustig en ek kon leka afskakel van alles.

Ek het my tyd daar baie geniet.

Hermann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Heerlik rustig en ontspannend!

Het een aand daar oornag en die verblyf was uitstekend! Die kamers is baie ruim, het 'n yskas en lugversorger en baie goeie beddegoed! Al die kamers is verskillend en smaakvol gemeubeleerd, met baie antieke meubels. Daar is 'n groot, goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, stoep aan drie kante van die huis en 'n pragtige tuin. Ons was gelukkig om alleen in die groot huis te bly, maar dit is ideaal vir 'n groot familie of vriende kuierplek.

Tseleng R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseleng R

Beautiful and relaxing.

See stars.

Lavras B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavras B

Netjies, skoon en veilig.

Baie dankie Wynand, sien julle weer in die toekoms!

Peter C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Wynand was a great, friendly host.

Visited Cider farm which was very interesting.

Edwin F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin F

Wynand was a gracious host. Beautiful house, soft, clean linen. Wonderful stay.

10 out of 10. Really appreciated Wynands hospitality. Home was lovely, the stay was perfect.

Marzanne T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne T

Baie lekker uitslaap gewees!

Ons is vriendelik verwelkom. Baie mooi gastehuis. Met ontbyt het hulle spesiaal ekstra broodjies vir die kinders gemaak teen geen ekstra koste nie. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Helene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Heerlike en rustige atmosfeer, vriendelikheid en gasvryheid.

Ons het heerlik gebly by Six on Reinecke. Wynand se vriendelikheid en gasvryheid het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig gemeubeleerd en baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Baie dankie Wynand. Ons kom weer daar bly en sal julle gastehuis definitief aanbeveel!

Sue L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Absolutely perfect.

Way more than expected. Photos don't do justice. Gorgeous property and wonderful host.

Six On Reinecke se terugvoer

Good morning Sue, thanks so much for your wonderful feedback. With guests like you, how can we not enjoy our job. We do hope to see you in the near future again. Regards, Wynand.

Six On Reinecke
Lambert S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert S

Het bitter lekker gebly by Six On Reinecke. Bitter goeie kliëntediens. Wynand het uit sy pad gegaan om 01:00 die oggend vir ons te help na 'n lang dag op die pad.

Sien sterre.

Estelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Heerlike rus vir jou lyf en siel na 'n lang rit.

Alhoewel ons net een aand oorgebly het, was dit heerlik en waarlik 'n plekkie waar jou siel kan rus. Die kamers is ruim en baie luuks gemeubileer. Die kombuis is ten volle toegerus. Die tuin is groot en baie netjies en dit voel of jy weer kan asemhaal. Dankie, ons kom vir seker weer terug.

Jannie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R

Netjiese en skoon kamer. Bedagsame en hulpvaardige eienaar.

Die ontbyt was heerlik voorberei en gereed gewees op die afgespreekte tyd.

Six On Reinecke se terugvoer

Baie dankie Jannie, waardeer jou terugvoering.

Six On Reinecke
Jacob G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G

Gerieflike verblyf, goeie waarde.

Sentrale verblyf in Ceres. Skoon en gerieflike kamer. DStv het nie al die kanale, maar was nie vir ons 'n probleem nie.

Six On Reinecke se terugvoer

Middag Jacob, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Groete

Six On Reinecke
Stephan & Jacqueline P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan & Jacqueline P

Rest for the soul.

As a couple we stay in various places due to our businesses but also to rest. A guest house's heart is reflected by the host and his team. Ryan we want to celebrate your way of hosting and welcoming guests! From the moment we arrived until we parted you have shown the greatest hospitality. Lynn we celebrate you for your attention to detail and serving guests. May you both abound in grace, a prosperous future and continue to live your passions in life! Thank you for giving us the space to rest and just be. Our experience wouldn't be the same without you holding the space of hospitality. The success of this guesthouse is portrayed by your management and presence! Best wishes and blessings for a wonderful 2023!

Six On Reinecke se terugvoer

Good day Jacqueline and Stephan, thanks so much for your feedback. We do strive to make our guests feel relaxed and make it pleasant as possible. Your positive feedback make our jobs even more likeable. I will surely give the positive feedback to Lynn and Ryan. They owe it greatly. We do hope to see you in the near future again.

Six On Reinecke
Ashleigh B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh B

Very pleasant.

Service was great, our host was very helpful, and the B&B itself was very peaceful.

Six On Reinecke se terugvoer

Thanks so much Ashleigh, so happy you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.

Six On Reinecke
Pieter I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter I

Dit was 'n rustige omgewing om te bly.

Sien sterre.

Adri M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Ons kom beslis weer! 'n Ongelooflike goeie ondervinding!

'n Ongelooflike gem, met 'n pragtige tuin, en so sentraal geleë. Ons kuiertjie was kort, maar beslis 'n wonderlike ondervinding. Alles was skoon, vars, netjies en ongelooflike smaakvol. Ons sal weer daar gaan rus. Dankie vir julle gasvryheid. Ryan, baie dankie dat jy my vergete tekkies agter my aangery het. Ek waardeer baie.

Six On Reinecke se terugvoer

Baie dankie Adri, vir julle positiewe terugvoering. Dit maak ons baie opgewonde en trots as julle as gaste so lekker bly. Dit gee ons die sekerheid dat ons wel op die regte pad is. Dit bly ons passie. Hoop om julle weer binnekort te kan huisves. Groete, Reinecke Gastehuis

Six On Reinecke
Beatriz De B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatriz De B

Very beautiful.

Very welcoming, excellent bed, safe, good breakfast.

Wesley O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley O

Very pleasant stay.

The host was very friendly and helpful. Even booked dinner for us at the local restaurant.

Jacki J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki J

Vriendelike diens, baie skoon en netjies. Ons sal verseker gou weer terug wees.

Diens is uitstekend. Alles is skoon en netjies. Baie veilige ligging.

Six On Reinecke se terugvoer

Baie dankie, dit is ons trots en sal ten alle tye ons beste gee sodat gaste altyd gelukkig sal wees. Baie dankie vir julle en is bly dat julle dit geniet het.

Six On Reinecke
Sas D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sas D

Regtig aan te beveel.

Volgens die webtuiste is die tariewe by 6 On Reinecke op 'n bed en ontbyt basis. Daar was egter geen ontbyt beskikbaar, behalwe koffie of tee nie.

Marian R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian R

Heerlike snoesig geslaap in 'n pragtige omgewing!

Ons was vir 'n skoolreünie in Ceres en het dus nie baie tyd by die gastehuis spandeer nie. Wynand het ons egter baie vriendelik verwelkom en ons kamer was pragtig en heerlik warm tydens 'n baie koue naweek. Ons bed het heerlik geslaap, ons het net bietjie gesukkel om die stort se kraan lekker te stel - was baie sensitief! Ons het baie lekker ontbyt gehad in 'n pragtige ontbytvertrek met 'n uitsig op die pragtige tuin. Die mooi stoep omtrent reg om die huis het mens behoorlik uitgenooi om daar tyd te spandeer - gaan beslis in die somer terugkom en net mooi dit te doen!

Six On Reinecke se terugvoer

Baie dankie Marian, waardeer julle terugvoering. Ons sal graag julle in die toekoms wil akkommodeer. Groete Wynand

Six On Reinecke
Deon H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Kort besoek, maar kamer was skoon, netjies en lekker warm toe ons intrek.

Stort was aangenaam en warm. Vriendelike personeel. Baie dankie.

Six On Reinecke se terugvoer

Bie dankie Deon vir die terugvoering. Hoop ons sien julle binnkort weer. Wardeer julle ondersteuning.

Six On Reinecke
Rona P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rona P

Rustige omgewing. Netjies en skoon.

Dankie vir jul vriendelike ontvangs.

Six On Reinecke se terugvoer

Groot plesier Rona. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.

Six On Reinecke
Tayla-joy K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla-joy K

Baie aangenaam en vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs, baie lekker ontbyt en koffie. Stil en rustige area en veilig.

Colla K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla K

Ervaring beter as wat verwag is.

Sien sterre.

Elsa W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W

Waarde vir geld! Was 'n oase met rus!

Wonderlike verblyf! Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Juan-maree V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-maree V

Rustig, vriendelik en die moeite werd.

Roosterbrood-ontbyt is uitstekend. Sal volgende keer 'n groep mense saam nooi.

Heather C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C

It was good.

See stars.

Six On Reinecke se terugvoer

Thanks, Heather, for the nice feedback, so nice to had you as our guests. Hope to see you soon again.

Six On Reinecke
Elane L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane L

Absolutely fantastic.

We had such a wonderful stay at Six on Reinecke, the place is absolutely gorgeous, we were so comfortable. We are a family of 5 and they were so accommodating. We will definitely stay here again!

Nicole B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole B

Amazing stay and great hospitality!

I loved the little city and all it's little beauties!

Emma O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma O

Sneeu gaan kyk - heerlike 2 dae.

Vriendelike diens. Baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Baie netjies en skoon. Kan aanbeveel. Sal weer van hulle gebruik maak as ek in die omgewing wil kuier.

Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Baie netjies.

Dit is blykbaar nog 'n redelike nuwe gastehuis. Die gasheer kom van 'n ander dorp af en was dus self nog vreemd, maar baie behulpsaam.

Liezl M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Heerlik, rustig, sentraal en veilig

Wynand het regtig baie moeite gedoen, ons het met 'n karavaan daar aangekom, en hy het uit sy pad gegaan om ons te help parkeer. Ontbyt was heerlik en gasvreiheid uit boonste rakke.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang