Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six On Reinecke

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very nice and comfortable. Very good, well received and the place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing consideration for the guest. Awesome and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudwight J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie rustig en ek kon leka afskakel van alles. Ek het my tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlik rustig en ontspannend! Het een aand daar oornag en die verblyf was uitstekend! Die kamers is baie ruim, het 'n yskas en lugversorger en baie goeie beddegoed! Al die kamers is verskillend en smaakvol gemeubeleerd, met baie antieke meubels. Daar is 'n groot, goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, stoep aan drie kante van die huis en 'n pragtige tuin. Ons was gelukkig om alleen in die groot huis te bly, maar dit is ideaal vir 'n groot familie of vriende kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tseleng R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beautiful and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavras B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Netjies, skoon en veilig. Baie dankie Wynand, sien julle weer in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wynand was a great, friendly host. Visited Cider farm which was very interesting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wynand was a gracious host. Beautiful house, soft, clean linen. Wonderful stay. 10 out of 10. Really appreciated Wynands hospitality. Home was lovely, the stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker uitslaap gewees! Ons is vriendelik verwelkom. Baie mooi gastehuis. Met ontbyt het hulle spesiaal ekstra broodjies vir die kinders gemaak teen geen ekstra koste nie. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene M
1 nag
5.0
Apr 2023

Heerlike en rustige atmosfeer, vriendelikheid en gasvryheid. Ons het heerlik gebly by Six on Reinecke. Wynand se vriendelikheid en gasvryheid het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig gemeubeleerd en baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Baie dankie Wynand. Ons kom weer daar bly en sal julle gastehuis definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang