Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six On Reinecke

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six On Reinecke is 'n lieflike gastehuis in Ceres en bied gerieflike B&B-verblyf.

Gaste het 'n keuse van kamers wat 2 mense kan akkommodeer, en elke kamer maak oop op 'n groot stoep wat oor die tuin uitkyk. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en badkamergeriewe met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kamers is almal toegerus met lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, asook 'n yskassie, en op versoek is die gastehuis beskikbaar vir groepbesprekings.

Ontbyt is ingesluit en bestaan uit roosterbrood met appelkooskonfyt, gouda, 'n gebakte eier/roereier en spek. Die ontbyt kan ook as wegneemetes geniet word.

Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, en wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, perdry, visvang in die Dwarsrivier, toer deur die Ceres-vrugteroete tussen Desember en April, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Six On Reinecke
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Six On Reinecke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang