Six Second Avenue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Theresa V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Vera M - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, gemaklike verblyf.
Natasha O - Jun 2024
Algehele gradering
Baie spesiale herinneringe gemaak.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om sulke aangename mense te huisves. Enige tyd weer welkom.
Braam H - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gewees sal weer gaan.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om jou te ontmoet, Braam. Jy is enige tyd weer welkom.
Wilma V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend alhoewel ons net een nag oor gebly het.
Debbie V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om jou te ontmoet Debbie- enige tyd weer welkom.
Geraldine L - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir die geld vir so 'n ruime netjiese plek.
Matthew G - Apr 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Jacobus Nel (koos) L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Six Second Avenue se terugvoer
Van rus is hier oorgenoeg! Julle is enige tyd weer welkom.
Antoinette J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld!
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly.
Barry M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Six Second Avenue se terugvoer
Altyd lekker om jou te ontvang
Francois D - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne, netjiese en gemaklike blyplek.
Hannetjie K - Jan 2024
Algehele gradering
Die ontvangs was baie vriendelik. Plekkie het ons verras.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie - dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.
Marthie G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons beveel Six Second Avenue honderd persent aan vir toekomstige gaste.
Six Second Avenue se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom!
Dalene B - Jul 2024
Algehele gradering
Nice.
Elsie V - Feb 2024
Algehele gradering
Te warm maar perfek vir oornag.
Louisa V - Des 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Six Second Avenue se terugvoer
Ons ontvang jou graag weer hier.
Muriel K - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
Six Second Avenue se terugvoer
Thank you for your response. It was wonderful meeting you.
Philip M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic people, extremely helpful and lovely location.
Six Second Avenue se terugvoer
It was wonderful to accommodate you. You are welcome to visit again.
Gideon W - Jul 2023
Algehele gradering
Oornagstop in Parys.
Six Second Avenue se terugvoer
Jy is baie welkom om weer te kom kuier.
Madeleine S - Jul 2023
Algehele gradering
Anniversary trip.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Uitkloktyd is genoodsaak, weens nuwe gaste wat eenuur inkom.
Jinny P - Jun 2023
Algehele gradering
A very comfortable overnight stay. Piet could not have been more helpful.
Six Second Avenue se terugvoer
It was a pleasure to accommodate you. Thanka, you are welcome again.
Philna M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Six Second Avenue se terugvoer
Philna, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Francois S - Mei 2023
Algehele gradering
Ek en my man het 2 nagte oorgeslaap ─ ons het 'n veiling by die Afridome bygewoon. My man was baie 'uithuisig', maar ek het meestal 'tuisgebly' om te rus.
Lees meerSix Second Avenue se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly.
Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf wat ek weer sal besoek. Gasvrye eienaars!
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Ja, sonkrag en die watertenk is 'n wenner.
Ons ontvang julle graag weer.
Pj J - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle lekker kuier, kom gerus weer.
Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Die naweekwegbreek was net perfek.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Careen N - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike diens en vriendelike mense.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier toe ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Chris H - Jun 2023
Algehele gradering
Puik, netjies, alles van die beste.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie Chris, dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.
Engela L - Jun 2023
Algehele gradering
Plekkie maklik gekry. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Warm geslaap. Sal weer gebruik maak van Six Second.
Six Second Avenue se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom om te kom kuier. Bly julle het dit geniet.
Jacques K - Apr 2023
Algehele gradering
Voel tuis.
Six Second Avenue se terugvoer
Bly jy het dit geniet, kuier gerus weer in Parys.
Freddie S - Des 2023
Algehele gradering
Venster om oop te maak nie.
Rina B - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Six Second Avenue se terugvoer
Lekker om julle te ontmoet. Ons is so bly julle het dit geniet.
Besoek ons gerus weer
Bertus D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties en lekker.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jou by ons te ontvang, Bertus. Jy is enige tyd weer welkom.
Veronica F - Nov 2022
Algehele gradering
We felt welcome and the stay was so relaxing.
Six Second Avenue se terugvoer
It was such a pleasure to host you. Thank you for leaving the place neat.
Robyn G - Okt 2022
Algehele gradering
Fabulous stay.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Cobus V - Aug 2022
Algehele gradering
Beslis baie professioneel!
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Marisa V - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik, privaat, rustig en prentjiemooi.
Six Second Avenue se terugvoer
'n Dit was 'n voorreg om sulke gawe mense te akkommodeer! Julle is enige tyd weer welkom.
Denise H - Mrt 2022
Algehele gradering
Bevredigend, rustig en pragtige opset.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien!
Hannes S - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut puik.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Beste diens gasvryheid eienaars stel belang in ons doen en late.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Ek is bly julle het dit geniet. Maak gerus weer so.
Shirley V - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable and well supplied.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Dankie dat julle die plek netjies gelos het. Sal julle graag weer hier wil ontvang.
Arthur B - Feb 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay. Parys is a lovely little town.
Six Second Avenue se terugvoer
We are glad you enjoyed the stay.
Ernst K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Eienaar laat mens welkom voel.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle verblyf. Jy is enige tyd weer welkom.
Ben P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Six Second Avenue se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Maak gerus weer 'n draai.
Maibi M - Jul 2022
Algehele gradering
I like to spend whole December there it's so peaceful.
Six Second Avenue se terugvoer
Let daarop dat u vir alles rakende die verblyf 100% gegee het. Was die 1 uit 5 nie dalk 'n vingerfout met die tik nie.
Leon N - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap. Pragtige tuin.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.
Hanlie G - Apr 2022
Algehele gradering
Het net nie 'n kode ontvang vir die kluisie om sleutel in te bêre nie, verder alles reg.
Marlise S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, ons ontvang julle graag weer hier!
Lynette J - Okt 2021
Algehele gradering
Puik.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom!
Elize D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang!
Susan V - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvry, netjies, alle noodsaaklikhede in huisie.
Six Second Avenue se terugvoer
Was heerlik on julle te leer ken! Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Debbie D - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect place to stay.
Lees meerSix Second Avenue se terugvoer
Wonderful to accommodate you.
Drika M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet.
Sterkte , bly gesond.
Piet en Ezilda
Ray E - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Goed geleë en baie vriendelike eienaars.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Sterkte, bly gesond. Piet en Ezilda
Caroline B - Apr 2021
Algehele gradering
We had a wonderful and relaxing stay at Six Second Avenue.
Lees meerSix Second Avenue se terugvoer
It was wonderful meeting you. You are a lovely couple and easy to accommodate. Thank you for leaving the place neat!
Hope to see you again soon.
Piet and Ezilda
Lodene H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, was lekker om julle hier te ontvang!
Nikita O - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Six Second Avenue se terugvoer
Was heerlik om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom by ons!
Zettha M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie goed verwelkom en tuis laat voel. Alles baie netjies en skoon. Sal terugkom!
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Sterkte, bly gesond. Piet en Ezilda
Anna K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker stil area en baie netjies en veilig vir 'n alleenloper.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf.
Hannelie T - Nov 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.
David M - Sep 2021
Algehele gradering
See stars.
Six Second Avenue se terugvoer
Thank you - you are welcome anytime.
Lerato W - Aug 2021
Algehele gradering
Cute and comfortable.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, dit was heerlik om julle te ontvang en te akkommodeer.
Ester D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese behuising.
Six Second Avenue se terugvoer
Ester, ek is werklik jammer oor jou ervaring. Die feit dat daar nie warm water was nie, is vir my totaal ongewoon, aangesien dit 'n sonkrag geyser is en hy is gestel om elke dag 4 ure op Eskomkrag ook te verwarm. Ons het navrae gedoen by buurtwag oor enige onrustigheid daardie tyd in die omgewing, maar daar was volgens hulle geen voorvalle nie. Ek het telefonies aangebied om vir jou 'n bedrag terug te betaal.
Groete
Piet
Johan R - Des 2020
Algehele gradering
Honeymoon.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning! Was lekker om julle te ontvang
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Robert B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, ons sien uit daarn om julle weer hier te ontvang.
Groete
Piet en Ezilda
Engella C - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Judy T - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het in Parys oorgeslaap oppad Kaap toe van Nelspruit.
Six Second Avenue se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Maak gerus weer so
Piet en Ezilda.
Karin H - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Piet
Ravin L - Sep 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker gebly met die vriendelikste eienaars.
Lees meerSix Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, vir jou resensie dit was heerlik om jou te ontmoet. Ons ontvang jou graag weer hier by ons.
Groete
Piet en Ezilda.
Fralize N - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Six Second Avenue se terugvoer
Baie dankie, julle kan gerus weer kom kuier. Pragtige gesinnetjie. Bly ons kon help met camping cot. Het die plek baie netjies gelos.
Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en waarde vir geld.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie, dit was heerlik om julle te ontvang! Julle dogtertjie is so vriendelik en pragtig.
Bly julle het dit hier geniet, sal julle enige tyd weer hier verwelkom.
Marié M - Nov 2020
Algehele gradering
Moeite werd om weer te besoek.
Six Second Avenue se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Sandra S - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en skoon verblyf.
Six Second Avenue se terugvoer
Dankie vir julle kuier, loer gerus weer in - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Piet en Ezilda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang