Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Second Avenue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hester F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, veilig, lekker omgewing (tuin is pragtig). Aanbeveel. Wonderlik. Alles baie gemaklik, baie goed toegerus. Eienaars gee regtig om en gaan uit hul pad om dit so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik! Heerlike ruim plek met baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Baie vriendelike gas - so bly hy het dit geniet!

Vera M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, gemaklike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!

Natasha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie spesiale herinneringe gemaak. Fantastiese plekkie. Baie goeie ligging en baie 'cosy'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Dit was heerlik om sulke aangename mense te huisves. Enige tyd weer welkom.

Braam H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gewees sal weer gaan. Baie netjies skoon en ingerig en uitstekende diens en ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Dit was heerlik om jou te ontmoet, Braam. Jy is enige tyd weer welkom.

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en ontspannend alhoewel ons net een nag oor gebly het. Vriendelike ontvangs - eienaar het ons so welkom laat voel. Oulike klein plekkie in 'n rustige omgewing. Netjies en skoon. Huislike eenheid. Klein bederfies in die eenheid laat mens spesiaal voel. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Baie stil, niks wat jou pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Dit was heerlik om jou te ontmoet Debbie- enige tyd weer welkom.

Geraldine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir die geld vir so 'n ruime netjiese plek. Baie skoon, ruim, gerieflike plekkie. Vriendelik en behulpsaam mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Brilliant. Very friendly owner. Very affordable. Clean. Felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Nel (koos) L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig. Gegaan om te rus. Het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Six Second Avenue
Van rus is hier oorgenoeg! Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49153598b3e2fc3fef85542b984503f284d3371b3e041033f0c3a0d497c0768d06ead0e517b861e837a27e35acc1323204a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang