Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Second Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Six Second Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vera M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera M

Skoon, gemaklike verblyf.

Sien sterre.

Natasha O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

Baie spesiale herinneringe gemaak.

Fantastiese plekkie. Baie goeie ligging en baie 'cosy'.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om sulke aangename mense te huisves. Enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Braam H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Heerlik gewees sal weer gaan.

Baie netjies skoon en ingerig en uitstekende diens en ontvangs.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om jou te ontmoet, Braam. Jy is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Wilma V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Rustig en ontspannend alhoewel ons net een nag oor gebly het.

Vriendelike ontvangs - eienaar het ons so welkom laat voel. Oulike klein plekkie in 'n rustige omgewing. Netjies en skoon. Huislike eenheid. Klein bederfies in die eenheid laat mens spesiaal voel. Hoogs aanbeveelbaar.

Debbie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Baie rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Baie stil, niks wat jou pla nie.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om jou te ontmoet Debbie- enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Geraldine L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Waarde vir die geld vir so 'n ruime netjiese plek.

Baie skoon, ruim, gerieflike plekkie. Vriendelik en behulpsaam mense.

Matthew G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew G

Brilliant.

Very friendly owner. Very affordable. Clean. Felt like home away from home.

Jacobus Nel (koos) L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Nel (koos) L

Baie rustig.

Gegaan om te rus. Het lekker gerus.

Six Second Avenue se terugvoer

Van rus is hier oorgenoeg! Julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Antoinette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie mooi skoon en goed ingerig. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly.

Six Second Avenue
Barry M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M

Baie lekker!

Dis regtig 'n baie netjiese plek, met 'n goed versorgde tuin! Eienaars is fantastiese mense!

Six Second Avenue se terugvoer

Altyd lekker om jou te ontvang

Six Second Avenue
Francois D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Lekker ontspanne, netjiese en gemaklike blyplek.

Baie baie lekker, dankie!

Hannetjie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Die ontvangs was baie vriendelik. Plekkie het ons verras.

Ons het gekuier. Voel sommer uitgerus en reg vir die res van 2024.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie - dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Marthie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie G

Ons beveel Six Second Avenue honderd persent aan vir toekomstige gaste.

Die verblyf was uitstekend. Netjies, rustig en veilig. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam en het ons soos familie laat voel.

Six Second Avenue se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom!

Six Second Avenue
Dalene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Nice.

The hosts are very friendly. The unit is very clean, it has a full bouquet of DSTV and WiFi. It is a nice quiet area.

Elsie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Te warm maar perfek vir oornag.

Alles perfek behalwe hutte. Sal volgende keer plek met aircon verkies. Met sobaie inspuitings in rug was kans op rus nie moontlik nie te warm in plekkie.

Louisa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Kort maar lekker.

Baie lekker plekkie.

Six Second Avenue se terugvoer

Ons ontvang jou graag weer hier.

Six Second Avenue
Muriel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel K

Awesome.

Great place. Beautiful inside and the garden. Clean. Affordable. Secure. Friendly people.

Six Second Avenue se terugvoer

Thank you for your response. It was wonderful meeting you.

Six Second Avenue
Philip M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Fantastic people, extremely helpful and lovely location.

Everything you need plus more.

Six Second Avenue se terugvoer

It was wonderful to accommodate you. You are welcome to visit again.

Six Second Avenue
Gideon W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon W

Oornagstop in Parys.

Aangenaam verras. Absoluut die moeite werd. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Six Second Avenue se terugvoer

Jy is baie welkom om weer te kom kuier.

Six Second Avenue
Madeleine S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Anniversary trip.

The place is a beautiful little quaint cottage. The bathroom finishes are immaculate and perfect for a romantic getaway. Quality bedding and a warm electric blanket was provided. The check out time is just a little bit early could be an hour or so later.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Uitkloktyd is genoodsaak, weens nuwe gaste wat eenuur inkom.

Six Second Avenue
Jinny P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinny P

A very comfortable overnight stay. Piet could not have been more helpful.

Attention to detail, even a "did you forget something"? box. Milk in the fridge. Full TV bouquet. Lovely hot shower. Piet provided extra, secure parking space for our camping trailer.

Six Second Avenue se terugvoer

It was a pleasure to accommodate you. Thanka, you are welcome again.

Six Second Avenue
Philna M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna M

Heerlik rustig.

Was so huislik en als wat ons kon nodig kry.

Six Second Avenue se terugvoer

Philna, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Six Second Avenue
Francois S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Ek en my man het 2 nagte oorgeslaap ─ ons het 'n veiling by die Afridome bygewoon. My man was baie 'uithuisig', maar ek het meestal 'tuisgebly' om te rus.

Die omgewing is baie rustig met 'n mooi tuin en met die perseel op sonkrag en batterykrag was daar geen beurtkrag nie. Die gastehuis is netjies, skoon, mooi en uitnodigend. Ons gashere was vriendelik en hulpvaardig ─ het die gastehuis aan ons 'voorgestel' en met raad bedien ─ eetplekke, ens. Ons het hulle min gesien, maar ons verkies dit so. Ons voertuig was veilig en onderdak. Die woonstel/gastehuis was ook goed beveilig ─ 'n anneks tot die woonhuis. Die kombuis is ook goed toegerus (o.a. ook met 'n Airfryer). Ons is ook van 2 liter drinkwater voorsien. Ek persoonlik hou van die genoeg kaste en pakplek (2 hangkaste) ─ ek hou nie daarvan om uit 'n tas te leef nie en alles weg te pak ─ At home far from home! Al negatiewe wat ek kan noem, is dat die gastehuis min (eers teen laat middag) direkte son kry en daarom in die winter deur die dag 'n bietjie koud kan wees ─ in die somer sal dit lekker koel wees. Ek sou ook aanbeveel dat die dubbelbedmatras miskien vervang moet word. Ek en my man is groot/swaar mense. Seker maar ons probleem. Ek het my rustydjie baie geniet en ek kan met 'n geruste hart Six Second Avenue Gastehuis aanbeveel.

Six Second Avenue se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly.

Six Second Avenue
Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie netjiese verblyf wat ek weer sal besoek. Gasvrye eienaars!

Die akkommodasie is regtig puik. Die eienaar het sonkrag wat 'n geweldige groot bonus is.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Ja, sonkrag en die watertenk is 'n wenner.
Ons ontvang julle graag weer.

Six Second Avenue
Pj J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj J

Ongelooflik lekker.

Daar is 'n braaier waar jy lekker kan kuier.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle lekker kuier, kom gerus weer.

Six Second Avenue
Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Die naweekwegbreek was net perfek.

Die eenheid was so oulik. Dit het soos 'n tweede huis vir my gevoel. Alles was mooi en netjies, goed uiteengesit en net 'n plesier om in te woon. Ek sal beslis weer daar 'n bespreking maak.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Careen N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen N

Ongelooflike diens en vriendelike mense.

Kan aanbeveel vir enige persoon wat oornag en rustigheid wil ervaar.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier toe ontvang. Julle is enige tyd welkom.

Six Second Avenue
Chris H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Puik, netjies, alles van die beste.

Puik verblyf met alles wat nodig is om jou aan te moedig om dit beslis weer te gebruik.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie Chris, dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Engela L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Plekkie maklik gekry. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Warm geslaap. Sal weer gebruik maak van Six Second.

Dit was 'n lekker warm slaap op 'n koue aand. Regte egte Vrystaatse gasvryheid daar ervaar. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Six Second Avenue se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom om te kom kuier. Bly julle het dit geniet.

Six Second Avenue
Jacques K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Voel tuis.

Baie goeie hosts. Vriendelik en gasvry. Het baie van die ou antieke meubels in die plek gehou. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Six Second Avenue se terugvoer

Bly jy het dit geniet, kuier gerus weer in Parys.

Six Second Avenue
Freddie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie S

Venster om oop te maak nie.

Maar daar is geen groot venster in die slaapkamer om oop te maak vir ventilasie nie. Die badkamer is netjies.

Rina B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Aangename ervaring.

Gesellig en huislike verblyf. Rustig en baie netjies tuin.

Six Second Avenue se terugvoer

Lekker om julle te ontmoet. Ons is so bly julle het dit geniet.
Besoek ons gerus weer

Six Second Avenue
Bertus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus D

Fantasties en lekker.

Baie goed ontvang, alles saam met eienaar deurgegaan, baie rustig en veilig en lekker geslaap.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jou by ons te ontvang, Bertus. Jy is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Veronica F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F

We felt welcome and the stay was so relaxing.

The Fouche's made us feel so welcome. The place was very clean and tidy. I love that it is not in Town, but not far from Town either. We loved the garden. We also loved the spacious bathroom. We could come and go as we please. All in all: 100% happy! Thank you, Mr and Mrs Fouche.

Six Second Avenue se terugvoer

It was such a pleasure to host you. Thank you for leaving the place neat.

Six Second Avenue
Robyn G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn G

Fabulous stay.

Clean, friendly, beautiful garden to relax in.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Six Second Avenue
Cobus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Beslis baie professioneel!

Dit was beslis 'n lekker kuier gewees, en sal beslis weer terug kom na hulle toe!

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.

Six Second Avenue
Marisa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Gemaklik, privaat, rustig en prentjiemooi.

Oom Piet en sy vrou is albei 'n stukkie goud. Klein goedjies word aan gedink en voorsien en dan was ons geseën met Krummel se liefde en geselsies. Lekkerste naweek wat ons in 'n lang ruk gehad het. Sien julle gou-gou weer.

Six Second Avenue se terugvoer

'n Dit was 'n voorreg om sulke gawe mense te akkommodeer! Julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Denise H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Bevredigend, rustig en pragtige opset.

Die eienaars is vriendelik, hulpvaardig en uiters gasvry. Six Second Avenue is 'n veilige gastehuis in 'n rustige area met 'n pragtige tuin en fasiliteite.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien!

Six Second Avenue
Hannes S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Absoluut puik.

Puik verblyf. Verwelkoming is uit die boonste rakke. Ruim selfsorg eenheid. Rustige woonbuurt. Die klein bederfies in eenheid baie besonders en iets nuut. Die eienaars is baie behulpsaam. Ek sal hierdie verblyf ten alle tye aanbeveel.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Beste diens gasvryheid eienaars stel belang in ons doen en late.

Goeie reënval net dorp se paaie is vol gate.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle kuier. Ek is bly julle het dit geniet. Maak gerus weer so.

Six Second Avenue
Shirley V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Comfortable and well supplied.

This spacious garden flat had everything we needed to be comfortable and do self-catering. Some good rusks and biscuits were supplied with the tea and coffee. We were pleased to have good Wi-Fi, and electricity during power outages, because they have solar power too.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Dankie dat julle die plek netjies gelos het. Sal julle graag weer hier wil ontvang.

Six Second Avenue
Arthur B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

We really enjoyed our stay. Parys is a lovely little town.

We enjoyed undercover parking. The accommodation was very spacious and comfortable with a clever honesty wine choice.

Six Second Avenue se terugvoer

We are glad you enjoyed the stay.

Six Second Avenue
Ernst K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K

Baie skoon en netjies. Eienaar laat mens welkom voel.

Baie gasvryheid. Vir daardie prys regtig 'n ordentlike plek. Groot en ruim.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle verblyf. Jy is enige tyd weer welkom.

Six Second Avenue
Ben P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben P

Baie goed.

Parys is 'n pragtige plekkie sal weer daar kuier.

Six Second Avenue se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Maak gerus weer 'n draai.

Six Second Avenue
Maibi M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Maibi M

I like to spend whole December there it's so peaceful.

Sound of water make me feel so good inside I like that place. I wish to stay there.

Six Second Avenue se terugvoer

Let daarop dat u vir alles rakende die verblyf 100% gegee het. Was die 1 uit 5 nie dalk 'n vingerfout met die tik nie.

Six Second Avenue
Leon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N

Lekker geslaap. Pragtige tuin.

Gasheer baie vriendelik. Dankie vir die aanbeveling van die restaurant langs die Vaal.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.

Six Second Avenue
Hanlie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie G

Het net nie 'n kode ontvang vir die kluisie om sleutel in te bêre nie, verder alles reg.

Huislike gevoel is geskep.

Marlise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S

Uitstekende diens.

Baie goeie behandeling gekry. Perfekte oorslaapplek. Waarde vir geld. Sal weer daar oorslaap as ons deur Parys ry.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, ons ontvang julle graag weer hier!

Six Second Avenue
Lynette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Puik.

Uitstekend, vriendelik.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom!

Six Second Avenue
Elize D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie gasvry en vriendelik.

Baie netjiese plekkie. Bekostigbaar.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang!

Six Second Avenue
Susan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Gasvry, netjies, alle noodsaaklikhede in huisie.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Baie gasvry, heerlike wyn en die huisie is baie gerieflik toegerus. Dit is naby die dorp en ander noodsaaklikhede.

Six Second Avenue se terugvoer

Was heerlik on julle te leer ken! Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Six Second Avenue
Debbie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Perfect place to stay.

This accommodation was neat, beautifully decorated, with all we needed and more: Such lovely, personal touches like a basket containing things you might have left behind eg. toothpaste, etc., an honestly bar and beautiful flowering orchids. The place was perfectly maintained and the garden filled with the sound of birds. Even little chocolates on the bed. Very thoughtful. Sufficient heating for the cold evening. We thought the place was even under priced. Baie dankie Piet vir 'n wonderlike plek om te oornag.

Six Second Avenue se terugvoer

Wonderful to accommodate you.

Six Second Avenue
Drika M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika M

Baie lekker plek om oor te slaap.

Die mense daar is baie gasvry en die plek is baie skoon. Hulle gaan uit hulle pad om van hulp te wees. Daar is veilige parkeerplek vir jou motor.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet.
Sterkte , bly gesond.
Piet en Ezilda

Six Second Avenue
Ray E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E

Ons het baie lekker gebly. Goed geleë en baie vriendelike eienaars.

Die ideale plekkie vir 'n naweek-wegbreek.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Sterkte, bly gesond. Piet en Ezilda

Six Second Avenue
Caroline B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

We had a wonderful and relaxing stay at Six Second Avenue.

The accommodation was larger than we expected and was immaculately clean and beautifully furnished. Our hosts were friendly and helpful, they were available when we needed their assistance, but were not intrusive. We are already planning our next visit to Six Second Avenue. My husband and I wanted a peaceful and relaxing mid-week getaway and that was exactly what our stay at Six Second Avenue was. The accommodation was perfect for our needs. The rooms were larger than we expected and were immaculately clean and beautifully furnished. We had a private garden which added to the sense of peace and quiet. The owners were so friendly and made us feel very welcome. They were available whenever we needed their assistance, but were not at all intrusive. We are already planning our next visit to Six Second Avenue and feel that we have found our future "go to" place.

Six Second Avenue se terugvoer

It was wonderful meeting you. You are a lovely couple and easy to accommodate. Thank you for leaving the place neat!
Hope to see you again soon.
Piet and Ezilda

Six Second Avenue
Lodene H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodene H

Baie netjies.

Die plekkie was baie netjies en ook groter as wat ons verwag het. Die eienaars was baie behulpsaam en ons het maklik reggekom met alles. Lekker stil area. Sal definitief weer daar bly.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, was lekker om julle hier te ontvang!

Six Second Avenue
Nikita O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita O

Aangenaam verras.

Het heerlik gebly in Six Second Avenue en sal beslis weer daar bly en dit voorstel vir enige iemand. Lekker groot plek en vriendelike mense. Melk en koue water in die yskas met ons aankoms wat baie welkom was. Goed toegerus en aandag word aan detail gegee.

Six Second Avenue se terugvoer

Was heerlik om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Six Second Avenue
Zettha M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zettha M

Baie goed verwelkom en tuis laat voel. Alles baie netjies en skoon. Sal terugkom!

Sal Six Second Avenue aanbeveel vir goeie, bekostigbare verblyf.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie bly julle het julle verblyf geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Sterkte, bly gesond. Piet en Ezilda

Six Second Avenue
Anna K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Lekker stil area en baie netjies en veilig vir 'n alleenloper.

Baie netjies ern veilig vir 'n alleenloper. Ek sou net stapafstand van die dorp wou wees, maar dit is omtrent al waarmee ek kon fout vind, vir die res was dit 'n baie netjies en rustige blyplek.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf.

Six Second Avenue
Hannelie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Alles wat ons nodig gehad het.

Six Second Avenue is pragtig en netjies. Ons het baie lekker geslaap en veilig in en uit beweeg. Sal definitief aanbeveel.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Six Second Avenue
David M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M

See stars.

Accommodation was easy to find, had everything we needed and we were very comfortable.

Six Second Avenue se terugvoer

Thank you - you are welcome anytime.

Six Second Avenue
Lerato W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato W

Cute and comfortable.

The hosts were super friendly and welcoming! The flat is spacious, neat and equipped with everything you need. We felt very safe and at home. We had a great nights' sleep and would definitely stay there again.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, dit was heerlik om julle te ontvang en te akkommodeer.

Six Second Avenue
Ester D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ester D

Baie netjiese behuising.

Het ongelukkig nie warm water in stort gehad nie.

Six Second Avenue se terugvoer

Ester, ek is werklik jammer oor jou ervaring. Die feit dat daar nie warm water was nie, is vir my totaal ongewoon, aangesien dit 'n sonkrag geyser is en hy is gestel om elke dag 4 ure op Eskomkrag ook te verwarm. Ons het navrae gedoen by buurtwag oor enige onrustigheid daardie tyd in die omgewing, maar daar was volgens hulle geen voorvalle nie. Ek het telefonies aangebied om vir jou 'n bedrag terug te betaal.
Groete
Piet

Six Second Avenue
Johan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Honeymoon.

We received a lovely welcome from the owners, our stay was very pleasant, we recommend this destination to everyone!

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning! Was lekker om julle te ontvang

Six Second Avenue
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Robert B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Fantasties.

Piet en Ezilda is sout van die aarde mense. In my wildste drome nie gedink dit sal so rustig wees nie. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sien julle beslis weer. Beste wense.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, ons sien uit daarn om julle weer hier te ontvang.
Groete
Piet en Ezilda

Six Second Avenue
Engella C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engella C

Uitstekend

Vriendelikste mense ooit. Puik en pragtige plekkie. Dankie tannie en oom vir die wonderlike tydjie by julle plekkie.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Six Second Avenue
Judy T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy T

Ons het in Parys oorgeslaap oppad Kaap toe van Nelspruit.

Netjiese ruim woonstel. Pragtige tuin. Vriendelike ontvangs. Alles wat mens nodig het vir ‘n goeie nag se rus.

Six Second Avenue se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Maak gerus weer so
Piet en Ezilda.

Six Second Avenue
Karin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Waarde vir geld.

Sal enige tyd weer daar gaan kuier vriendelik, hulpvaardige eienaars.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Piet

Six Second Avenue
Ravin L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin L

Onbeskryflik lekker gebly met die vriendelikste eienaars.

Van die oomblik wat ek ingeklok het was ek gegroet deur die vriedelikste eienaars. Hulle laat jou onmiddellik tuis voel en huiwer glad nie om jou te help met enige advies oor Parys nie. Die plekkie waarin ek gewoon het was baie netjies en jy het jou volle privaatheid gehad. Meer as genoeg spasie om gemaklik te bly. Ek sal Six Second Avenue aanbeveel vie enige iemand wat Parys toe gaan. Baie dankie vir 'n bitter lekker tyd.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, vir jou resensie dit was heerlik om jou te ontmoet. Ons ontvang jou graag weer hier by ons.
Groete
Piet en Ezilda.

Six Second Avenue
Fralize N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fralize N

Absoluut fantasties.

Parys is 'n asemrowende dorpie teenaan die Vaalrivier en die plekkie waar ons oornag het was prentjiemooi. Die paartjie wat dit besit het werklik uit hulle pad uitgegaan en soveel ekstra moeite vir ons gedoen. Hulle het selfs 'n camping cot gehad waar my dogtertjie kon slaap. Die tuin is asemrowend en ons het pragtige foto's daar geneem. Werklik 'n onvergeetlike ervaring.

Six Second Avenue se terugvoer

Baie dankie, julle kan gerus weer kom kuier. Pragtige gesinnetjie. Bly ons kon help met camping cot. Het die plek baie netjies gelos.

Six Second Avenue
Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Gemaklik, rustig en waarde vir geld.

Baie rustige, privaat plekkie met vriendelike eienaars! Hulle het ons dadelik gemaklik laat voel en 'n slaapplek vir ons babatjie ook gemaak. Jy kry regtig waarde vir jou geld! Ek sal Six Second Avenue aanbeveel vir mense wat Parys toe gaan.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie, dit was heerlik om julle te ontvang! Julle dogtertjie is so vriendelik en pragtig.
Bly julle het dit hier geniet, sal julle enige tyd weer hier verwelkom.

Six Second Avenue
Marié M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié M

Moeite werd om weer te besoek.

Netjiese skoon verblyf, ten volle toegerus. Heerlik geslaap en goed uitgerus om res van die pad aan te vat. Top kwaliteit! Dankie vir die vriendelike ontvangs. Sal defnitief weer besoek soos die geleentheid hom voordoen.

Six Second Avenue se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Six Second Avenue
Sandra S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Vriendelike mense, netjies en skoon verblyf.

Mense is regtig baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Six Second Avenue se terugvoer

Dankie vir julle kuier, loer gerus weer in - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Piet en Ezilda

Six Second Avenue
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49153598b3e2fc3fef85542b984503f284d3371b3e041033f0c3a0d497c0768d06ead0e517b861e837a27e35acc1323204a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang