Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Second Avenue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af.

Die woonstel het 'n privaat ingang en lei na 'n onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek met sekuriteitskameras. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank (of enkelbed op versoek) en 'n bababedjie (op versoek), 'n badkamer met 'n groot stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, konveksie-oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe (op versoek) by 'n sementtafel en bankies.

Die woonstel bied toegang tot Breestraat in Parys met verskeie antiekwarewinkels, kunswinkels, koffiewinkels en restaurante. Aktiwiteite in die area sluit gholf, 4x4, hengel en witwatervlotvaart in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Vera M
Saam met vriende
5.0
Skoon, gemaklike verblyf. Sien sterre.
Aug 2024
Natasha O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiale herinneringe gemaak. Fantastiese plekkie. Baie goeie ligging en baie 'cosy'.
Jun 2024
Braam H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gewees sal weer gaan. Baie netjies skoon en ingerig en uitstekende diens en ontvangs.
Jun 2024
Wilma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend alhoewel ons net een nag oor gebly het. Vriendelike ontvangs - eienaar het ons so welkom laat voel. Oulike klein plekkie in 'n r...
Sien meer
Mei 2024
Debbie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Baie stil, niks wat jou pla nie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Six Second Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Laan 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49153598b3e2fc3fef85542b984503f284d3371b3e041033f0c3a0d497c0768d06ead0e517b861e837a27e35acc1323204a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang