Six Valk Avenue Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nasreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel B - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable.
George R - Mei 2024
Algehele gradering
Naby en gerieflik naby Montecasino.
Sonnet C - Mei 2024
Algehele gradering
Vyf ster.
Jannie O - Apr 2024
Algehele gradering
Kan sterk aanbeveel. Pragtige tuin en als is baie netjies en skoon.
Anne-marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Dis veilig en naby aan alles. Ons sal vir seker weer hier kuier.
Bossie F - Jan 2024
Algehele gradering
Wow!
Ina B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon met pragtige badkamers. Beddens slaap heerlik.
Lees meerWelma B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Elzette V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie! Sal dit vir seker aanbeveel!
Ujeet M - Mei 2023
Algehele gradering
Beautifully located, warm and accommodating.
Rialda D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon geriewe en baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Marietjie W - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Frikkie S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Anastasia H - Des 2022
Algehele gradering
Mel and her team were AMAZING! Friendly, flexible, always ready to assist. Made it feel like a home away from home.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Dear Anastasia, thank you for your wonderful review. It was a pleasure to host you and you were the perfect guest. You will always be welcome at our establishment and we really hope to see you again soon. Kindest regards, Mel and team.
Danielle D - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Thank you for your wonderful review. It was a pleasure to host you and would not hesitate to do so again.
Kind regards,
Mel
Madeleine V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en gerieflik.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Dear Madeleine,
It was our pleasure to make your stay as comfortable as possible and you will always be welcome here.
Kind regards,
Mel
Yolanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Candice S - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely host, goes above and beyond. Water issues compromised the value of the stay.
Ursula P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie dankie vir die lekkerste blyplekkie in 'n lang tyd
Johann B - Mei 2021
Algehele gradering
Kort besoek, maar lekker gebly.
Peter T - Jan 2020
Algehele gradering
I would thoroughly recommend Six Valk Avenue Guest House.
Lees meerSix Valk Avenue Guest House se terugvoer
Good day Peter,
Thank you for your lovely review and we would love to have you back and host you again for a longer period. It is much appreciated.
Kind regards,
Michelle Manager
Henna N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Goeie middag Henna,
Dit was 'n plesier om albei dames te huisves. Ons sal graag sien dat u terugkeer vir 'n ander verblyf. Dankie dat u ons ondeneming gekies het.
Vriendelike groete,
Michelle
Besturrder van Six Valk Avenue Gastehuis
Danelle P - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Thank you Danelle, for the lovely review.
It was a pleasure to host you and your husband, and we hope to see you again.
Regards, Michelle Manager.
Fritz W - Nov 2019
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en gerieflik.
Ons kamer was silwerskoon en baie gemaklik. Die kombuisie langsaan het al die nodige breekware en eetgerei. Ons gasvrou was baie vriendelik en het gesorg dat ons fietse veilig gebêre word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you both. We look forward to the next visit.
Kind regards,
Michelle Manager
Tjaart M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf baie na aan Monte Casino.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Tjaart,
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.
Regards,
Julia
Jacques P - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese kamers, en baie naby Monte Casino.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Jacques ,
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.
Regards,
Julia and Michelle
Annemare V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Dankie Annamare
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit na julle terugkoms.
Julia
Louis V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis vevoel. Dit was stil en alles na ons smaak.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Louis and Mesh,
Thank you for the very kind review. You are both wonderful guests to host and we look forward to your return.
Blessings
Julia
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang