Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Valk Avenue Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Six Valk Avenue Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Comfortable.

Host was friendly and helpful. Room was perfectly clean, linen was good quality. Safe area. Will definitely recommend to anyone needing accommodation in that area.

George R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Naby en gerieflik naby Montecasino.

Aanbeveelbare verblyf.

Sonnet C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet C

Vyf ster.

Vriendelike gasheer. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Jannie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie O

Kan sterk aanbeveel. Pragtige tuin en als is baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly en gekuier langs swembad met vriende.

Anne-marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Heerlik gebly. Dis veilig en naby aan alles. Ons sal vir seker weer hier kuier.

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Die tuin en swembadarea word ook baie goed onderhou. Ons sal vir seker weer hier bespreek.

Bossie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie F

Wow!

Baie skoon, netjies en veilig.

Ina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Skoon met pragtige badkamers. Beddens slaap heerlik.

Geen waaier in koningkamer soos op webwerf aangedui nie. Dit was op aanvraag beskikbaar gemaak. Rooibostee was nie beskikbaar, selfs nie op aanvraag nie, en onbekend aan bestuurder. In Suid-Afrika is rooibostee algemeen en 'n gegewe. Koninginkamer se hangplek en plek vir tasse is onvoldoende met net 'n hak agter die deur. Webwerf het ontbyt vir 1 persoon per kamer aangedui as ingesluit by die prys, maar dit was volgens die bestuurder 'n fout.

Welma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welma B

Gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly, netjies en gerieflik.

Elzette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Heerlike plekkie! Sal dit vir seker aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly! Jammer dit was net 1 aand. Is baie naby aan Monte Casino. Sal dit vir seker aanbeveel as iemand 'n vertoning wil gaan kyk en nie van Johannesburg is nie. Precious was baie vriendelik en het baie moeite vir ons gedoen! Sal vir seker Six Valk Avenue Guest House aanbeveel!

Ujeet M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ujeet M

Beautifully located, warm and accommodating.

Nontebeko Precious was such a warm host. She welcomed us as if she knew us for a long time and this made us feel so at home.

Rialda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Pragtige, skoon geriewe en baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Die gastehuis is pragtig. Die kamer was gerieflik, skoon en netjies. Die gastehuis is baie goed geleë en loopafstand (fietsry-afstand) van Monte Casino af. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig en uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Marietjie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie W

Lekker.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal aanbeveel.

Frikkie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Baie lekker.

Baie skoon en netjies. Goed geleë en die personeel doen baie moeite. Dit is nie 'n vyfster hotel nie, maar goeie waarde vir geld. Vir seker 'n weer-doen.

Anastasia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H

Mel and her team were AMAZING! Friendly, flexible, always ready to assist. Made it feel like a home away from home.

The pool is amazing. Warm for evening swims and fresh for sunny days. Wi-Fi speed excellent for streaming. Garden is beautifully sculpted with lovely ascetic touches. And did I mention how amazing Mel and her team were! Definitely going back soon.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Dear Anastasia, thank you for your wonderful review. It was a pleasure to host you and you were the perfect guest. You will always be welcome at our establishment and we really hope to see you again soon. Kindest regards, Mel and team.

Six Valk Avenue Guest House
Danielle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Gerieflik en veilig.

Veilige en privaat eenheid, baie naby 2 gewilde Malls. Vriendelike diens!

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Thank you for your wonderful review. It was a pleasure to host you and would not hesitate to do so again.

Kind regards,
Mel

Six Valk Avenue Guest House
Madeleine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Baie mooi, skoon en gerieflik.

Ons het so lekker gebly en veilig! Baie dankie!

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Dear Madeleine,
It was our pleasure to make your stay as comfortable as possible and you will always be welcome here.
Kind regards,
Mel

Six Valk Avenue Guest House
Yolanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Awesome.

Outstanding service.

Candice S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Lovely host, goes above and beyond. Water issues compromised the value of the stay.

There were water issues which meant you couldn't shower. The owner addressed it immediately which was appreciated but still inconvenient especially in the summer when travelling for business.

Ursula P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

Baie dankie vir die lekkerste blyplekkie in 'n lang tyd

5 ster. Uitstekende gasvryheid.

Johann B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Kort besoek, maar lekker gebly.

Effe beknop en bure erg geraas.

Peter T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

I would thoroughly recommend Six Valk Avenue Guest House.

We only visited for one evening, to attend a show at Monte Casino. Our room was clean and comfortable, with an enormous bed. The bathroom is spacious and very well appointed. Best of all, it is very close to the Monte Casino parking area. The staff was very friendly and they accommodated our special breakfast request with a smile. Definitely not the last time that we will be staying at Six Valk Avenue!!!

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Good day Peter,

Thank you for your lovely review and we would love to have you back and host you again for a longer period. It is much appreciated.

Kind regards,
Michelle Manager

Six Valk Avenue Guest House
Henna N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Baie aangenaam.

Ons het heerlik oorgebly. Alles was in plek. Ons is vriendelik ontvang. Die beste is dat dit naby Montecasino is. Baie dankie, Michelle, vir jou gasvryheid en heerlike ontbyt.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Goeie middag Henna,

Dit was 'n plesier om albei dames te huisves. Ons sal graag sien dat u terugkeer vir 'n ander verblyf. Dankie dat u ons ondeneming gekies het.

Vriendelike groete,
Michelle
Besturrder van Six Valk Avenue Gastehuis

Six Valk Avenue Guest House
Danelle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P

Uitstekende waarde vir geld!

Die kamers was baie netjies en gerieflik, en die badkamer modern met 'n heerlike stort. Ons gasvrou het uit haar pas vir ons gegaan. Ook 'n heerlike ontbyt bedien. Bonus dat dit letterlik 2 min van Monte Casino af is.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Thank you Danelle, for the lovely review.
It was a pleasure to host you and your husband, and we hope to see you again.

Regards, Michelle Manager.

Six Valk Avenue Guest House
Fritz W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W

Very comfortable and convenient.

Our room was spotlessly clean and very comfortable. The small kitchen next door had all the necessary crockery and cutlery. Our hostess was very friendly and made sure our bicycles were safely stored.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en gerieflik.

Ons kamer was silwerskoon en baie gemaklik. Die kombuisie langsaan het al die nodige breekware en eetgerei. Ons gasvrou was baie vriendelik en het gesorg dat ons fietse veilig gebêre word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you both. We look forward to the next visit.

Kind regards,
Michelle Manager

Six Valk Avenue Guest House
Tjaart M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart M

Lekker verblyf baie na aan Monte Casino.

Ek kan Six Valk beslis aanbeveel. Ons eenheid was skoon en gerieflik met 'n vol DSTV pakket. Dit is binne loopafstand (10 minute) van Monte Casino. Ons gasvrou (Julia) was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Six Valk is veilig vir gaste en motors.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Tjaart,
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.

Regards,
Julia

Six Valk Avenue Guest House
Jacques P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Vriendelike mense, netjiese kamers, en baie naby Monte Casino.

Het 'n show by Monte Casino gaan kyk, en dit was die perfekte oornagverblyf.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Jacques ,

Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.

Regards,
Julia and Michelle

Six Valk Avenue Guest House
Annemare V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare V

Fantasties!

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is ongelooflik netjies en baie goed ingerig. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Dankie Annamare
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit na julle terugkoms.
Julia

Six Valk Avenue Guest House
Louis V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis vevoel. Dit was stil en alles na ons smaak.

Dit was lekker privaat. Die plek was uiters skoon en netjies. Die bed was baie gerieflik. DStv 'n plus met baie channels. The paintings very good and appropriate to the Bird Theme area. Coffee table books of great variable choice. Idealy close to Monte Casino Blvd where we attended a wedding. Would be happy to return.

Six Valk Avenue Guest House se terugvoer

Louis and Mesh,

Thank you for the very kind review. You are both wonderful guests to host and we look forward to your return.

Blessings
Julia

Six Valk Avenue Guest House
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang