Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Valk Avenue Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable. Host was friendly and helpful. Room was perfectly clean, linen was good quality. Safe area. Will definitely recommend to anyone needing accommodation in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Naby en gerieflik naby Montecasino. Aanbeveelbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vyf ster. Vriendelike gasheer. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Kan sterk aanbeveel. Pragtige tuin en als is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en gekuier langs swembad met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Dis veilig en naby aan alles. Ons sal vir seker weer hier kuier. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Die tuin en swembadarea word ook baie goed onderhou. Ons sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bossie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wow! Baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Skoon met pragtige badkamers. Beddens slaap heerlik. Geen waaier in koningkamer soos op webwerf aangedui nie. Dit was op aanvraag beskikbaar gemaak. Rooibostee was nie beskikbaar, selfs nie op aanvraag nie, en onbekend aan bestuurder. In Suid-Afrika is rooibostee algemeen en 'n gegewe. Koninginkamer se hangplek en plek vir tasse is onvoldoende met net 'n hak agter die deur. Webwerf het ontbyt vir 1 persoon per kamer aangedui as ingesluit by die prys, maar dit was volgens die bestuurder 'n fout.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Welma B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly, netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlike plekkie! Sal dit vir seker aanbeveel! Ons het baie lekker gebly! Jammer dit was net 1 aand. Is baie naby aan Monte Casino. Sal dit vir seker aanbeveel as iemand 'n vertoning wil gaan kyk en nie van Johannesburg is nie. Precious was baie vriendelik en het baie moeite vir ons gedoen! Sal vir seker Six Valk Avenue Guest House aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ujeet M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Beautifully located, warm and accommodating. Nontebeko Precious was such a warm host. She welcomed us as if she knew us for a long time and this made us feel so at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang