Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six Valk Avenue Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six Valk Avenue Guest House bied gerieflike, ruim akkommodasie in Fourways, Johannesburg. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én paartjies.

Daar is 2 selfsorg-eenhede (ateljees) beskikbaar. Dit is dubbelvolume-woonstelle met 'n solderslaapkamer. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg (buiten die badkamer) en het 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n TV en DStv. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Die woonstel maak lei na die privaat tuin. Let asseblief daarop dat rook in die woonstelle verbode is.

Nuwe B&B-kamers is ook nou beskikbaar wat ontbyt vir 1 gas insluit. Addisionele ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra tarief.

Six Valk Avenue Guest House het ook 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en parkeerplek. Dit is ook naby aan restaurante, gimnasiums, die Leeupark, Monte Casino en heelwat meer. OR Tambo Internasionale Lughawe is net 35 minute se ry van ons af en Lanseria se lughawe is net 20 minute se ry weg.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liezel B
Saam met vriende
5.0
Comfortable. Host was friendly and helpful. Room was perfectly clean, linen was good quality. Safe area. Will definitely recommend to a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
George R
Saam met lewensmaat
5.0
Naby en gerieflik naby Montecasino. Aanbeveelbare verblyf.
Mei 2024
Sonnet C
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf ster. Vriendelike gasheer. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.
Mei 2024
Jannie O
Saam met vriende
5.0
Kan sterk aanbeveel. Pragtige tuin en als is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en gekuier langs swembad met vriende.
Apr 2024
Anne-marie B
5.0
Heerlik gebly. Dis veilig en naby aan alles. Ons sal vir seker weer hier kuier. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies en ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
  • Gaste dink Six Valk Avenue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang