Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six64 on Kingsway Apartment B3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Six64 on Kingsway Apartment B3 is in Amanzimtoti geleë en bied gerieflike oornagverblyf met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, wat dit perfek maak vir 'n gesinsvakansie langs die Suidkus. Die naaste lughawe, King Shaka Internasionale Lughawe, is ongeveer 55 km vanaf die woonstel.

Die woonstel is op die onderste vlak geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Beide die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer, wat 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Die skuifdeure maak oop op die patio. Daar is ook gedeelde braaigeriewe naby die swembad.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek binne die kompleks is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Ongelukkig het die eiendom nie sonkrag nie en word dit deur beurtkrag geraak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Aneschka K
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasurebil. Wonderful great service from staff. I would highly recommend this stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dineo L
5.0
Felt like home. The family was very happy with the place, cleanliness and the overall hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Natalie H
Gesin met klein kinders
5.0
We stayed very nicely. The hospitality was great and the apartment was neat. We stayed very nicely. The hospitality was great and the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sophie H
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning, beautiful, welcoming. Clean, open, private place to stay in. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Naresh S
Saam met lewensmaat
4.6
Home away from home. Our guests had an amazing stay. The apartment was beautiful and the service from Mr A par excellence.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Six64 on Kingsway Apartment B3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6059a69558b43db7d28780d31245e0b165ea34d33b46b3be305e13fecda8b2a49209f952d5a2dbbf0c1a1cd773d723e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 664 Kingsway Road Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.022989142944 30.916096514086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang