Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six64 on Kingsway Apartment B5

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Six64 on Kingsway Apartment B5 is in Amanzimtoti aan die Suidkus geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan 'n gesin met 'n tuinuitsig en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat sowat 55 km vanaf die woonstel is.

Die woonstel is op die boonste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele wat na 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV lei. Skuifdeure lei verder na 'n balkon. Daar is ook gedeelde braaigeriewe naby die swembad. Grtais WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Six64 on Kingsway Apartment B5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07dc9b740969b4baa38ff3a4c06cb797479bc31350cb7e492209b8cdb6e11bca262c336c0a15d3824ef0f0c42360125bb80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 664 Kingsway Road Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.022913268273 30.915982520203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang