Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six64 on Kingsway Apartment B5

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Six64 on Kingsway Apartment B5 is in Amanzimtoti geleë en bied gerieflike oornagverblyf met toegang tot die gemeenskaplike swembad en tuinuitsigte, ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die Suidkus. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, sowat 55 km vanaf die woonstel.

Die woonstel is op die boonste verdieping geleë en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer, wat 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Die skuifdeure maak oop op die balkon. Daar is ook gedeelde braaigeriewe naby die swembad. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek binne die kompleks is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Ongelukkig het die eiendom nie sonkrag nie en word dit deur beurtkrag geraak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Llewellyn A
Gesin met tieners
5.0
Beautiful decor, it's a home away from home, has a nice pool that was always clean. Lovely, clean and neat place. Mr A was such a nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Terence C
Gesin met tieners
5.0
Lovely apartment in a beautiful setting. Beautiful apartment in a nice complex. Very comfortable and convenient. WiFi line speed needs ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Vuyisile M
Saam met vriende
5.0
Amazing. It felt at home and was a wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Vicky W
Gesin met tieners
5.0
Was very happy. Great. Real value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Riëtte N
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid van self. Van die verwelkoming tot wat jy weer uitboek is een groot plesier! Die woonstel is so mooi en skoon en ruik hemels! Hierdie woons...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Six64 on Kingsway Apartment B5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 664, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07dc9b740969b4baa38ff3a4c06cb797479bc31350cb7e492209b8cdb6e11bca262c336c0a15d3824ef0f0c42360125bb80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 664 Kingsway Road Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.022913268273 30.915982520203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang