Sixteen On Bree 2004
Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 15 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 753R1 227 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2004 Sixteen On Bree is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat op die 20ste verdieping van 'n veilige gebou in die middel van Kaapstad geleë is. Die woonstel spog met fantastiese uitsigte oor die stad.
Dié woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor oopplan-leefarea; die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Oorkant die bed is die oopplan-kombuis wat goed toegerus is met Smeg-toestelle om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief.
Die aangrensende sitarea bied 'n bank om op te ontspan en 'n slim-TV, en maak oop op die balkon waar gaste die lieflike uitsigte oor die stad kan bewonder.
Die gebou spog met 'n dakkroeg, 'n ontspanningsarea, 'n swembad, 'n gimnasiumarea, 'n hysbak en veilige parkeerplek vir voertuie. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 241
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Sixteen On Bree 2004 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang