Sixteen On Bree 2004
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 753R1 315 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sixteen On Bree 2004 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die 20ste verdieping van 'n veilige gebou in Kaapstad. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die stad.
Die woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Oorkant die bed is 'n oopplan-kombuis met Smeg-toebehore om kos mee voor te berei en te kook en daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Die sitarea langsaan het 'n rusbank en 'n slim-TV. Dit lei na die balkon waar gaste die pragtige stad-uitsig kan geniet.
Die gebou het 'n kroeg op die dak, 'n kuierarea, swembad, gimnasium, hysbak en veilige parkeerplek vir voertuie. Die woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 237
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Sixteen On Bree 2004 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang