Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixty Steps

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 730 R1 211 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sixty Steps bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Midwest, St Helenabaai. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie huis net 'n paar tree van die strand af is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie huis 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet.

Hierdie eiendom het ook 'n omheinde erf met 'n tuin en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
2.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 730
R1 730 R1 211
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 730
R1 730 R1 211
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0424671406a66681094f9bf517710a7803379c86324fd3c6e86c56ac812897c73ea0c37cdb714872e69cfe69df541fec4338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 730 nouVanaf R1 211 per nag (plek vir 6) 2 5 1 3 14 Boventrek Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.731229085318 17.991583327619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang