Siyaya Bush Lodge
Beskrywing
Hierdie chalet beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die chalet het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die chalet het ook sy eie boma met 'n braai waar maaltye langs die vuur en onder die sterre geniet kan word. Braaigeriewe word voorsien en vuurmaakhout is by die kamp te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let wel dat die Homestead Villa 'n minimum van 6 gaste per bespreking aanvaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesin-chalets het elk slaapplek vir 4 volwassenes. Die chalets beskik oor 2 slaapkamers wat elk lugversorging en 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buite-bosstort. Elke chalet het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n privaat boma en braai waar gaste maaltye langs die vuur, onder die sterre, of op 'n groot skadustoep met 'n uitsig oor die bos kan geniet. Braaigeriewe word voorsien en vuurmaakhout is by die kamp te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let wel dat die Homestead Villa 'n minimum van 6 gaste per bespreking aanvaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Homestead Villa is in die styl van 'n ou plaashuis gebou en het sy eie swembad. Die villa beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 'n en suite-badkamer het. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die villa het ook 'n sitarea, 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus is, en daar is 'n ontbythoekie. Die onderdakstoep het buitemeubels en sy eie braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg. Let wel dat Homestead Villa 'n minimum van 6 gaste per bespreking aanvaar.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let wel dat die Homestead Villa 'n minimum van 6 gaste per bespreking aanvaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang