Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siyaya Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 109 resensies vir Siyaya Bush Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shannon M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M

A very pleasant surprise!

I have only had lunch in Dinokeng, never stayed there. My partner didn't know it even existed, so we were both blown away by our accommodation, game drive and just general Dinokeng Reserve. We will definitely be back.

Oratiloe M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oratiloe M

Great attention to detail.

Great attention to detail, appreciate the small and practical touches. Highly recommended.

Andrew H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Very good short break.

The facility and care were more than expected. We will definitely be back.

Hannnes M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannnes M

Vriendelike kliëntediens en ideaal vir 'n vinnige wegbreek bos toe.

Sien sterre.

Chrisna V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Lekker naweek wegbreek.

Heerlik gebly, gerus en diere geluk!

Mia H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H

Very good value.

Lovely as always, such a good spot to stay.

Tayla V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla V

Was a great experience all around.

Had an amazing weekend, great escape from city life. Their hospitality was amazing. The game drives were spectacular.

Roelof S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Kan nie wag om weer te gaan nie.

Baie lekker gebly. Ons het soos konings gevoel in die kamp en alles is skoon en netjies.

Rika P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Huis weg van die huis.

Dis beslis een van ons gunsteling plekke. Die diens en atmosfeer is absoluut amazing. Nick is beslis 'n uitstekende gids en my kind se gunsteling. Dis skoon, netjies en daar is altyd ekstra moeite wat gedoen word.

Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Rustige atmosfeer.

Skoon en netjies, met 'n rustige atmosfeer. Personeel vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Janice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S

Very comfortable, clean and friendly staff.

Really enjoyed our time spent at Siyaya.

Bregitta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bregitta V

Definitely would visit them again.

Great stay. Staff very friendly.

Chezelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chezelle W

Worth every cent! Why drive many hours when you can be there in 2 max from JHB!

In a nutshell, awesome place! However, unfortunately there is just one aspect we would change about the accommodation we stayed at, Siyaya Bush Lodge, and that is the fact that hot water is generated using gas. Taking a shower was way too complicated and at times concerning to navigate the right temperature both before and during showering. Levelling out the pool table in the entertainment lounge would also be a bonus, but other than that, if a relaxing break and getaway from everything is what you are looking for, look no further. From what I understand, Siyaya Bush Lodge itself is electrically driven and may well be a better fit for those wishing to go away without the added hassle of a complex water heating system to navigate. i.e. there is Siyaya Bush Lodge where we stayed, where gas is used for cooking and heating water, whereas Siyaya Bush Lodge itself is all electric, I am led to believe, so your call. You will not regret it! P.S. Although you can go on self-drives (permit required), I would only suggest this option to those who own a 4x4. For those of you who want to be better assured of seeing lots of animals, rather book a game drive via the many options available to choose from within Dinokeng itself and this resort!

Dr Danie O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Danie O

Aangename naweek in 'n baie mooi, ruim en skoon selfsorglodge.

Baie netjies en skoon. Goed toegeruste eenheid met kragopwekker indien nodig. Die bespreking was uiters effektief met baie goeie kommunikasie en terugvoer. By ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang en reguit na ons eenheid geneem. Die personeel het gereeld kom seker maak alles is in orde. Game drive was goed aangebied en ons het heelwat wild (drie van die groot vyf) gesien. Toegang na die lodge was maklik en die stukkie grondpad is goed in stand gehou sodat dit moontlik is om met 'n gewone sedanmotor te ry. Chalet lekker ruim.

Tyrone Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone Z

It was amazing.

Friendly staff. We loved everything about it.

Marion A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A

Homestead was perfect for our family.

Fantastic! Enjoyed our stay so much and will definitely go back. Staff were so helpful and efficient.

Tanya P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Baie rustig en 'n mens rus lekker goed uit.

Baie dankie aan Siyaya Bush Lodge. Hulle het baie moeite gedoen vir my ouers vir wie ek geboek het. Hulle het dit nou baie geniet en hulle sal weer by julle boek.

Jill K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill K

Fantastic.

Most enjoyable, relaxing, and lovely to have wild animals at our doorstep.

Julie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H

Great weekend getaway. Will definitely be back.

We loved our first visit to Dinokeng and are now firm followers. Siyaya Bush Lodge was perfect!

Hennie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Vriendelike staff, mooi en moderne plek. 'N lekker kuierplek in die bos.

Dit is 'n baie mooi en moderne plek in die bos. Goeie diens en mooi kuierplek.

Chantel G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel G

Baie goeie verblyf en omgewing.

Lekker gebly en vir seker 'n baie mooi plek en alles baie gerieflik.

Jan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Uitstekende verblyf.

Dit was 'n baie aangename en goeie verblyf. Personeel was deurlopend baie hulpvaardig. Die huis was pynlik netjies en skoon; so ook die boma van die huis en swembad 'n entjie verder weg. Dit was stil en rustig en die diere soos zebras, nyalas ens. om die huis was 'n plesier. Die buite stort is 'n goeie idee en is meestal deur ons gebruik. Die badkamergeriewe was puik. Self-ry met 'n eie voertuig deur Dinokeng is nie werklik die moeite werd nie, aangesien mens nie baie diere sien nie - begeleide toerritte mag dalk 'n beter opsie wees, want volgens die personeel is die "beter" diere in die konsessie-areas van Dinokeng waar self-ry nie toegelaat word nie. Ons het die Sondagoggend voor vertrek deur die Pride of Africa-terrein gestap (5 km - so 'n uur lank) en baie verskillende soorte wildsbokke teëgekom - dit was wonderlik.

Gert V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Fantasties!

Alles baie spesiaal!

Anton V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Great to be in the bush again!

Baie lekker, dankie. Effens jammer oor die pad / verkeer geraas vroeg in die oggend en vroeë aand, maar andersins baie lekker.

Anna R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna R

We enjoyed our stay.

Would definitely recommend.

Conri M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conri M

Gerieflik.

Die wooneenhede is baie netjies en gerieflik, met gemaklike beddens en goeie beddegoed. Die handdoeke is uitgedien (opgebruik en rafel al uit) en moet dringend vervang word. Die perseel is ook baie netjies, maar die swembad was teleurstellend klein.

Joseph D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D

Dit was baie lekker, net jammer die groot pad raas te veel.

Dit was baie lekker, net jammer die groot pad is baie naby en raas verskriklik in die aand met al die verkeer.

Roosmarie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roosmarie V

Amazing & will come again.

It was amazing. We had lots to do. Many lovely restaurants and places to visit. On our first day we saw many animals right in front of our place. All the staff were very helpful.

Rika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Huis weg van die huis.

Ons geniet dit baie om daar te kuier. Die hele span is ongelooflik en diens is puik. Nic se wildsritte stel nooit teleur.

Celeste C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C

Will book again there.

Was amazing. Thanks to the host we had an amazing game drive.

Vusi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi V

The stay was great.

The staff at the lodge were good, and the driver for our drive range was good. The only thing I did not appreciate is the single bed. The guy who welcomed us at the gate was not informative enough. The other guests really didn't like us because of the color of our skin, and they refused to take the drive with us. Other rangers around were stopping our car to see good things, but ended up going backwards. They chased the animals when our car came around.

Rika P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Vriendelike diens.

Ons het baie lekker gekuier by Siyaya Bush Lodge. Die diens was ongelooflik, die personeel was vriendelik en behulpsaam en het nie geskroom om die ekstra myl te stap nie. Ons het die wildritte baie geniet. En alhoewel ons gereeld Dinokeng besoek, was dit die eerste keer wat ons regtig die Groot Vyf gesien het. Nick was baie oulik met die wildritte.

Louise V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Wonderlike naweek.

Uitstekende geriewe vir 'n groep van 8 mense. Goeie wildbesigtiging. Die watergat voor Homestead huis het groot opgewondenheid veskaf met 'n trop sebras wat water kom drink het. Ons kom definitief terug. Matthew was 'n 5 ster-gids gewees.

Elana W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana W

Rustig, kos vir die siel.

Baie goeie en vriendelike diens, dit is baie netjies en goed toegerus. So lekker dat die bokke, zebras en voëls basies op jou voorstoep kom water drink. Sal definitief weer gaan.

Elane V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Ongelooflike lekker plek.

Susan is 'n fantastiese gasvrou, sy help altyd en laat mens tuis voel. Maar so ook al Siyaya se werknemers laat mens so voel. Alles is daar wat mens benodig om rus vir die siel te kan kry.

Belinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Beautiful, relaxing and peaceful.

Nick was excellent both on service and game drive. Well equipped and very clean unit. Will visit again!

Phillipa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipa P

Baie lekker gekuier in die bos.

Al die groot 5 gesien.

Clinton M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton M

Peaceful.

The lodge was very neat and tidy. The chalet was well-maintained and clean.

Monique T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T

Kos vir die siel.

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is perfek toegerus met alles wat mens nodig het. Dit was heerlik om na die rustigheid van die bos wakker te word, die voëltjies se bedrywighede te aanskou en dan kom kuier die Nyala's nog op jou voorstoep. Ons eenheid was reg by die klimraam, so my dogtertjie was vreeslik bly en het die vryheid baie geniet. Susan, Matthew en die res van hul span se diens was puik, almal was altyd baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons hoop om baie gou weer te kom kuier.

Freek P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek P

Baie netjies.

Mooi geriewe en baie netjies.

Carl O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl O

Ranger Matthew is a rockstar.

Great hospitality, the Siyaya team made sure we had everything to have a memorable getaway.

Lizette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Lekker naweekwegbreek.

Ons het by Wildways A gebly en dit was 'n heerlike naweek. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is baie netjies! Die personeel is vriendelik en doen baie moeite, daar was tot 'n geskenkie vir ons huweliksherdenking. Die wildrit was lekker, die gids het baie kennis oor die diere en natuur en ons het mooi diere gesien. Sal definitief weer terugkom! Dankie vir julle moeite!

Pieter T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Wegbreeknaweek saam met my vrou.

Dit is die tweede keer dat ons Siyaya Lodge besoek en het net soos die vorige besoek, dit baie geniet. Vanaf bespreking tot ontvangs op die perseel, is die diens uitstekend. Die ligging pas ons goed vir 'n naweekwegbreek (sleg 1 uur se ry) en is maklik bereikbaar. Alle personeel is gemotiveerd en gefokus om die gaste se verblyf aangenaam te maak. Die eenhede word uitstekend onderhou, alles werk en is baie skoon. 'n Besondere woord van dank aan Ryan (Lodge Bestuurder/Gids) vir die uitstekende diens. Ons oorweeg om Siyaya Lodge ‘n maandelikse wegbreek te maak. Stof tot nadenke: Daar is kragopwekkers beskikbaar vir dié wat dit verkies gedurende kragonderbrekings, ons vind dit nie noodsaaklik nie, dit versteur die stilte van die bos. Battery beligting word reeds voorsien en dis meer as genoeg lig. Alternatiewe oorbrugging vir die kragprobleme sal vêr gaan om hierdie reeds uitstekende verblyf, nog beter te maak.

Tammy B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B

Relaxing getaway.

Lovely quick break away.

Dieter B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Uitstekende verblyf en diens. Veilig en pragtige natuur en wild.

Siyaya is uitstekend en gerieflik geleë met alles wat 'n wildreservaat bied. Pragtige natuur en wild om te sien. Chalets is uitstekend toegerus en dienslewering is puik. Sandra en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n vreugde om daar te wees en sal beslis weer 'n besoek doen.

Hanneke V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Worth every penny!

The game Drive was amazing! It was amazing being surrounded by so many animals at Siyaya!

Ane M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M

An eventful weekend!

We had the most eventful weekend! The Wildways lodge was super clean, bigger than we imagined, and well-maintained. We really enjoyed the pool and entertainment area, and our hosts were always checking in on us to make sure all was well. Our guide Matthew was really friendly and made our stay all the better. The sightings in the area were insane! We booked two game drives with Matthew and saw 3 different encounters with lions (including a hunt) and plenty of black and white rhinos. We will definitely be staying at Siyaya again!

Antoinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Absoluut waarde vir geld. Medisyne vir die siel.

Die lekkerste tyd by Siyaya Mooiste chalet. Vriendelikste personeel en diens was fantasties. Die diere het reg by ons huis kom drink en eet. Die Game drive was 3ure lank. Ons het hiënas en olifante gesien. Middagete by Arlington Craft beer was net so awesome. (15min van Siyaya af). Ons sal definitief gou weer boek. En wat so lekker is, dit is net 90min van Oosrand af.

Cristel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristel V

Die perfekte boskuier.

Susan en haar span is absoluut fantasties! Dit is 'n pause-knoppie vir jou siel om by Siyaya te gaan kuier. Van Chase wat net die heeltyd ys en hout aanry tot Dolly wat elke dag so mooi skoonmaak. Fantastiese geriewe en daar is alles, jy kan net jou klere en kos pak. Dit was hemel op aarde! 10 uit 5 sterre!

Cristian P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristian P

Netjies, ruim, skoon en die boma-area is lekker privaat.

Die plek was baie netjies en ook veilig. Dis 'n plesier om in die bos te wees en die mense by Siyaya was vriendelik en het altyd gehelp. Die krag het afgegaan toe ons daar was weens weerlig en hulle het ons generator vir ons kom start, en ook 'n bonus is die plek word skoongemaak en is deel van die prys.

Cinthia T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinthia T

Rustig, goeie diens.

Dis 'n wonderlike plek as jy 'n breek nodig het van die stad. Rustig met goeie uitsigte. Ons chalet het selfs 'n pond gehad waar die sebras kom water drink. Die diens is ook puik. Dankie aan Rob vir 'n goeie tydjie daar. Sal beslis weer gaan.

Anneke L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Lekker gekuier.

Ons was 5 mense en alles was perfek, behalwe die weer om die heerlike swembad to benut. Lekker gekuier om die vuur in die aande.

Tammy B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B

Quick and easy getaway.

Lovely lodge with a great guide (Mathew) - I was really shocked at how Dinokeng was to Joburg. Was an amazing and relaxing stay and we will be back for sure.

Jackie I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie I

Rustige bosveldatmosfeer, vriendelike diens!

Lekker gerus en die natuur geniet!

Anna T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna T

Rustige, kalm omgewing. Self drive is amazing. Baie wild gesien. Verblyf ruim.

Verskriklik lekker gebly.

Julandrie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julandrie V

Very relaxing.

We really enjoyed our stay. It was such a nice place, with a wonderful atmosphere and also very close to everything.

Elriette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elriette D

Amazing place to get away from the city rush!

Absolutely loved our stay! Staff are so friendly, our guide was such a sweetheart and extremely knowledgeable! Will definitely recommend if you want peace and quiet!

Fabio M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabio M

What an amazing weekend away close to JHB.

Friendliest staff and super clean accommodation, perfect for a JHB/Pretoria quick bush weekend.

Wilmene N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmene N

'n Goeie wegbreek vir siel en gees naby die huis in die natuur in 'n netjiese en skoon omgewing. Goeie diens.

Goeie diens in 'n netjiese en skoon omgewing. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ligging is goed. Rustige en stil omgewing om ontspanning en rus te verseker tydens jou verblyf.

Cindy S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S

Enjoyable holiday, lovely setting, excellent hosts.

We loved our stay at Siyaya. The accommodation was excellent. The game drives were very enjoyable. We'll definitely visit again.

Henk P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk P

Baie rustig en stil. Bokke wei tussen die huise.

Wildritte was baie lekker en baie interressant.

Marco K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco K

Waarde vir geld.

Awesomerowend gebeurtenis, asook wonderlike bestuur sal enige tyd die plek weer aanbeveel, asook weer terug gaan.

Janet G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet G

Voel soos 'n 2de huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Geen waterprobleme. Geen kragprobleme. Lugversorgers werk uitstekend.

Vickesh B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vickesh B

Great bushhouse Tiny Tim.

Excellent facilities, really enjoyed the wildlife roaming the property. Bugs were annoying though but was expected.

Mike D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D

Rustig.

Lekker verblyf net pad geraas. Skoon en baie netjies.

Chris J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Short - two nights.

Very pleasant and peaceful setting with zebra and nyala roaming around in the camp.

Linah J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linah J

Ons verblyf was baie aangenaam. Ryan en Nadine wat baie hulpvaardig en vriendelik.

Die reisaanwysings van die website was foutief en het ons by 'n verkeerde hek uitgebring waar hulle aandui dat jy regs moes draai moes jy eintlik links draai. Ons kon gelukkig die link gebruik wat Nadine gestuur het en wat ons uiteindelik daar uitgebring het. Indien ek enige voorstelle ter verbetering kan maak is dit dat hulle die kombuis beter kan toerus. 'n Pan om eiers in te bak en 'n rasper sou van hulp kon wees. Hoewel ons nie probleme met warm water gehad het nie, het ons kinders wat in 'n ander chalet was nie warm water gehad nie en dit is eers Saterdag reggestel wat betref die stort. Hulle kon nie die bad gebruik nie. Oor die algemeen was dit egter 'n aangename ervaring.

Ali K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ali K

We had a wonderful stay at Siyaya - I would highly recommend it!

The team was very helpful, hospitable and friendly. Every need was taken care of and our requests for ice and wood etc. quickly sorted. We had an awesome game drive and had one of the best lion sightings you could hope for. The lodge setup is perfect for a group wanting to enjoy a relaxed and comfortable bush experience with lovely boma, eating and pool areas. We had the zebras sleeping in the garden and walking past in the morning which was also special. It was a treat coming back from the morning game drive to a beautifully cleaned space! Thank you Siyaya!

Michelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R

Pleasant and relatively comfortable.

Minor issues were dealt with suitably, and the staff really tried to make our stay as comfortable as humanly possible.

Siyaya Bush Lodge se terugvoer

Hi there Michelle,

Thank you so much for your feedback and for booking with us. We really hope to see you again soon.

Kind regards, from all of us.

Siyaya Bush Lodge
Lakis T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lakis T

Pleasant, relaxing.

Peaceful accommodation.

Marius D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius D

Great location.

Aircon in in the main bedroom had problems.

Lindie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie N

Awesome lekker plek.

Die eenhede het 'n bietjie aandag nodig maar ons het so lekker gekuier en gerus. Julle staff is amazing en ons huis was elke dag skoon en netjies. Gordyne is baie oud en die detail cleaning moet na gekyk word.

Rudolph V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Baie netjies en ruim chalet. Boma area is lekker groot met meer as genoeg lig in die aand.

Baie lekker gewees, sal definitief weer boek by Siyaya Bush Lodge.

Ané E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané E

Gerieflik, rustig.

Netjies, rustig, bekostigbaar en gerieflik. Aircon gehad met 'n pragtige buite-stort. Kon ons voorsien met 'n generator vir loadshedding. Het 'n game-drive geboek en great sightings gehad met lekker versnaperings. Gidse was baie verwelkomend en die plek word mooi onderhou.

Alizia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizia S

Heerlik, rustig en waarde vir jou geld.

Ons sal verseker weer besoek! Was rustig, netjies en ons het baie lekker gekuier!

Martie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Here you really feel like you have escaped the city!

In November we spent two weekend nights at Wildways, chalet A, at Siyaya Lodge. Such a spacious well equipped house, very comfortable lounge! We were warmly received by the hostess Susan. The camp is safe and neat, the friendly staff are more than willing to help. Wi-fi and cellphone reception was excellent even during a thunderstorm! The pool at the entertainment area is just a splash pool though. Will I book another stay sometime soon? Yes!

Justin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Tranquil.

Perfect for a weekend away.

Lisa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Onvergeetlike naweek in 'n rustige veilige bosomgewing met diere, die mooiste, helderste sterre

Ons het om die heerlikste bomavuur gekuier tot vroeë oggendure. Ons sal beslis weer en weer terug gaan. Baie dankie. Die verblyf is pragtig skoon, netjies en gerieflik met die wonderlikste personeel om jou verblyf besonder spesiaal te maak.

Henry C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Perfect tranquillity in the bush.

Couldn't ask for anything better in terms of the accommodation, the staff, location etc. Perfectly situated in Dinokeng for game drives (paid or self-drive). Enjoyed the braai facilities and the boma for sitting outside around the fire and listening to the animals at night.

Pauline D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Rustige wegbreek in die natuur.

Siyaya Bush Lodge bied soveel meer as met eerste oogopslag. Pragtige, goedingerigte chalets met alles wat jy nodig het om jou vakansie of wegbreeknawek in luukse gemak te geniet. Daar is selfs 'n ruim onthaalplek met 'n gemeenskaplike kombuis, leef- en swembadarea waar groepe vriende of gesinne saam kan kuier. Alles is netjies, skoon en goedversorgd, die personeel se verwelkomende vriendelikheid het die naweek nog lekkerder gemaak. Baie dankie daarvoor.

Elizma L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Ongelooflike gasvryheid!

Rob en die span was vreeslik gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Daar is als wat 'n mens benodig, selfs gelaaide ligte en 'n kragopwekker vir die droewige beurtkrag. Die boma en braaiplek is baie lekker en ons was selfs vriendelik verwelkom deur 'n Njala net toe ons arriveer. Dankie Siyaya, hoop om jul gou weer te besoek!

Marius K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Baie lekker gerieflike verblyf.

Baie gerieflik en goed geleë binne Dinokeng. Sal weer daar bly. Goeie kommunikasie en diens van Susan.

Melisa F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa F

We enjoyed it, just didn't see a lot of animals.

See stars.

Danelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Excellent.

We had a lovely stay at Siyaya Bush Lodge over the long weekend. The unit was spotless and the property outside the unit is also well maintained. The private boma area and outdoor shower is a real plus. Rob, the manager's attention to detail from the time you arrive; on the game drive and his overall service delivery is in line with what you expect from at a 5* lodge. He is a real asset to this lodge and I believe he will grow this lodge to reach great success.

Wolfgang Walle W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang Walle W

Naweek wegbreek saam eggnote.

Pragtige, skoon en netjiese chalet. Susan en Nick het ons baie vriendelik ontvang en altyd sekergemaak dat als reg is en ons lekker kuier. Baie mooi omgewing en lekker, rustige, ontspanne plek. Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier!

Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Ons kan die plek aanbeveel.

Dit is veilig en naby aan Pretoria geleë. Personeel is besonder vriendelik en hulpvaardig.

Mieke G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke G

Wonderful Stay.

Very beautiful place, wonderfully, helpful staff. Well laid out accommodation. The photos don't do Siyaya Bush Lodge justice.

Marlene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M

Heerlike ontspanning.

Boma-area is die beste. Fantasties dat die Sebras tussen die huise loop. Baie diere gesien op wildrit, insluitend renosters en silwer jakkals.

Pieter T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T

Fantastiese tyd van ontspanning saam met my vrou!

Ons het oorgebly by Siyaya Lodge vir die naweek om ‘n verjaardagpartytjie in die omgewing by te woon en sal definitief weer teruggaan. Hier kan ‘n mens waarlik rus en ontspan! Uitsonderlike goeie diens vanaf die administratiewe personeel sowel as die operasionele personeel by die lodge self. Dit is die beste ontvangs wat ons nóg gehad het by enige wegbreekbestemming! Welgedaan Siyaya!

Willie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Goed uitgerus in 'n pragtige omgewing.

Woning baie netjies en personeel baie aangenaam.

Caryn N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caryn N

Well appointed accommodation with wonderful host!

The Wildways chalets are spacious and clean with everything you could need when on holiday. Rob was the most amazing, attentive host and the game drives were wonderful. We had an amazing time and would definitely go back.

Zoe J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zoe J

Quiete, peaceful and relaxing. A place to heal.

A well equipped and clean lodge. Excellent hospitality.

Candice H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice H

A really great getaway close to home.

Our stay was great, we were well taken care of and we had everything we needed and more. Overall an awesome experience.

Matthew C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew C

Clean, private and well-equipped accommodation.

Staff were friendly and constantly ensured all was in order. Generator if you required it for load shedding. Peaceful and private.

Adri K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K

Die hele span by Siyaya was baie behulpsaam en het daagliks kom inloer en seker gemaak alles is in orde.

Heerlike wegbreek vir 'n familie. Al die geriewe is skoon en daar is alles wat jy nodig het. Die boma buite is 'n wenner!

Lynn V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn V

Dit was 'n fantastiese ervaring in die geheel.

Die diens was uitstekend wat alles aanbetref. Die verblyf is mooi, modern en alles is daar wat mens nodig het. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die wildritte was fantasties en ons het baie diere gesien.

Lizette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette M

Rustig en stil.

Ons het ons verblyf by Siyaya Bush Lodge baie geniet. Die mense was behulpsaam. Ons het op 'n wildsrit gegaan en Nick was baie vriendelik, en ons het heelwat diere gesien. 'n Heerlike wegbreek.

Derek L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek L

Fantastiese wegbreekplekkie nie te ver van die stad af nie.

Die stilte om die vuur in die lapa, geen radios en TVs nie. Maak dit onvergeetlik.

Berdine R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine R

Awesome.

We were at Siyaya for my birthday weekend. Very lovely lodge and spacious. Enough for 8 people.

Sonia S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia S

Storieboek-lekker boma-kuiers.

Siyaya Bush Lodge se Homestead Villa was die perfekte wegbreek - heerlike kuier-areas (binne en buite) wat slim beplan is met die natuur- en diere-lewe as hooffokus. Natuurlik het die meeste kuiers rondom die buite boma-area se vuurput plaasgevind. Die klein drinkplek/voerplek aan die voorste stoepkant 'n onverwagte bonus - ook sigbaar vanuit 3 van die slaapkamers. Die visarend het selfs kom roep. Maak tyd, pak die verkykers, bespreek 'n wildrit, vertel stories om die vuur, gaan maak 'memories'. Siyaya Bush Lodge se personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie aan Mike vir 'n baie spesiale wildrit - jou kennis van die natuur en natuurlik ons onvergeetlike 'sightings'. Siyaya - ons sien spoedig weer.

Rozanne S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S

Die verblyf was baie netjies en die plekkie goed toegerus.

Rustige atmosfeer, mens kan bokke en sebras slegs 'n paar meter vanaf jou stoep sien.

Vanessa Gouveia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa Gouveia V

Absolutely fantastic, peaceful and great value for money.

My best Dinokeng experience, the chalet was stunning, staff all friendly and super professional. 100% value for money!

Mandie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie R

Great value for money, we had a great week-end. Thank you Siyaya.

Thank you to Susan and Duan for a wonderful weekend.

Phil B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil B

Uitgerus!

Heerlike, vinnige ontspanning net om die draai. Kos vir die siel en die gids is uitstekend.

Trevor B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Wonderful and relaxing.

Wonderful stay and great rooms.

Cameron M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron M

Never seen cheetah like this before - and probably never will again.

Loved our time and wish we had longer. Relaxed vibe, efficient staff, fantastic game drives - saw birds I had never seen before, cheetah cheetah cheetah, buffalo in a huge herd, looked at spoor, learned about some of the animal behaviour.

Marlene M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M

Lekker gekuier.

Die wildritte geniet.

Marna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna M

Quiet time in the bush.

The chalet was very clean, spacious and comfortable. The staff was very helpful. Very quiet place and safe. Only negative would be that you cant just do a self drive through the reserve but we understand that it is part of the rules of Dinokeng. Overall a lovely lodge to visit.

Cora G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cora G

It was amazing and restful.

We enjoyed it. Thank you.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e6b0e53d8a04f8703360c0809e0aea76842ad08da40529a86292778c8d865b3d442ce3c4546f79236c58dcf6091b73a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335514091235 28.382948046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang