Siyaya Bush Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat. Dit bied 'n egte Afrika-ervaring, asook die kans om die Groot 5 te sien en is net 113 km van Johannesburg af.
Gerieflike gesinsverblyf is beskikbaar in 7 selfsorg-chalets wat ten volle toegerus is en elk oor 2 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die chalets het elk hul eie boma met braaigeriewe, waar die Homestead Villa 4 slaapkamers en 4 badkamers, asook 'n kuierarea binne en 'n privaat swembad het.
Die lodge het ook 'n swembad en daar is 'n speelarea, 'n sitarea met lugversorging en 'n TV met DStv, 'n pooltafel, 'n gemeenskaplike kombuis, konferensiekamer en parkeerplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Siyaya Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pride of Africa Wildreservaat, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang