Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sjoe

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sjoe is in die rustige kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste of vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet egter hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en Netflix, 'n ingeboude braai, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die eenhede is naby die strand, winkelsentrums en die hawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
The best weekend away. It was amazing. The host was friendly and welcoming. Shops and the beach were a walk away. The place was neat an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Dordrey B
Gesin met tieners
5.0
Lekker weer + lekker blyplek = lekker naweek! Dit was weereens baie lekker by Sjoe. Isabel laat ons altyd ekstra welkom voel. Baie dankie.
Jan 2025
Ernest J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gasvrou Isobel. Verblyf was wonderlik.
Jan 2025
Ronel L
5.0
Heerlik! Heerlik! Baie gasvry en aangesien daar 'n brand was, het ons gasvrou ons geskuif na 'n eenheid nader aan haar huis en alles in haar vermoë ge...
Sien meer
Jan 2025
Harold And Bianca J
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely! We had a lovely stay at our accommodation. Our hostess was friendly, helpful and kind. We really appreciated the token g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sjoe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMfI8aOYA8lGyCuEgu1MSvq4E0suTB74TxY1TwUkMVmCJDJ7DAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 13 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.802138 20.0510309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang