Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SJ's Selfsorgverblyf

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Monray H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic, calmness away from busy environment. Highly recommended. Me and my family had a wonderful time in Cape Town. We enjoyed our stay at the guest house. It's our second stay at the venue and we will certainly do it next year Easter as well. The area is safe and is well nestled in the quiet neighborhood of Kuils River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lovely stay. Lovely service. Welcoming atmosphere. Second visit to SJ's. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Vriendelike diens. Ons is laat ontvang, aangesien ons moes reis vanaf George. Ons het vooraf gereël en is welkom laat voel. Ons het onmiddellik na betaling van die oorblywende bedrag ons kwitansie ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendor W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Baie veilige omgewing en winkels is super naby! Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was van 'n hoë standaard. Wit duvets of comforters sal welkom wees, anders kon ons nie kla oor niks.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter W
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Fine. Stay was adequate as we had to book it at short notice due to a double booking elsewhere. We had some concerns about the security of ourselves and the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Jerylene
SJ's Selfsorgverblyf
Dear Peter Thank you for your review. Please share your safety concerns with us directly as we have secure measures already in place in the unit itself and around the property. We look forward to hearing from you.

Denise S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Very cosy, we had no problems or negative vibes. Very friendly family, ready to assist with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, sentraal gelee tussen meeste van die toerisme bestemmings. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari S
1 nag
5.0
Des 2021

Uitstekende diens. Uitstekende akkommodasie. Goeie kliëntediens. Jerylene was baie vriendelik met ontvangs, ons was hopeloos te vroeg om in te check maar sy was baie understanding en dan ook accommodating. My ouers het die plekkie vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerylene
SJ's Selfsorgverblyf
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit. Vriendelike Groete, SJ's Selfsorgverblyf

Antionette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duart O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2019

Dit was rustig en baie heerlik. Verblyf was maklik gevind. Alles was in plek met aankoms, niemand val oor mekaar se voete nie, so ons het blyplek baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jerylene
SJ's Selfsorgverblyf
Ons is bly julle het jul blyplek met ons geniet. Julle is enige tyd welkom om by ons te vertoef.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jerylene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702413552919bb712749dd931184324d5b963e39ac83c95dffa73b329f3502f885e36aa611ffbe6134ed6d8ed2fa04c2d0e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 11 Patrys Street, Amandelsig Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.931408023841 18.696673117733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang