Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sk Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koringsnystraat 16, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sk Guest House is in die voorstad Pellissier in Bloemfontein en bied gerieflike verblyf met toegang tot besienswaardighede in die area.

Verblyf word in verskeie gastekamers gebied, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en bad. Elke kamer het WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview.

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bedien word. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Anglo-Boereoorlogmuseum, Naval Hill, die Nasionale Museum, Loch Logan Waterfront en die Oliewenhuis-kunsmuseum in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.7
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Lucky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Koringsnystraat 16, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koringsnystraat 16, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d95540e7e71bf42b5b9cc893bad9adb56f9231724e4aa8daa9c46190d3deab41061d561f8074b8af7cae1e319a4819fee87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 16 Koringsny Street Pellissier 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1472569 26.164584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang