Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skaap Villa

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 4 Desember 2024. Bespreekbaar tot 18 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pas, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 800 R7 680 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skaap Villa word deur 3 hektaar Sauvignon Blanc-wingerd op Wedderwill Country Estate, omring. Dit bied die ideale wegbreek buite die stadsgedruis.

Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, oond, stoof, uitsuigwaaier, yskas, Nespresso-masjien en filterkoffiemasjien toegerus is. Die opwaskamer het nog 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n groot etenstafel en 'n klein kroeg-area. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n stoep en die verblyf word deur die wingerd en berge omring. Die huis het 'n privaat swembad en braai-area. Gaste het toegang tot die landgoed en gastehuis se geriewe, en maaltye en masserings is op versoek beskikbaar. Wedderwill Estate bied pragtige staproetes en 'n groot dam waar gaste kan swem of kajak vaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie-Helene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pas, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 800
R12 800 R7 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf R12 800
R12 800 R7 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pas, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27909c6515472d2af986f7e2585330ad006b21aa6b63c6cc8005913d65da6ab8d45e6f592ae33263373b1af30c29d65e3cdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 800 nouVanaf R7 680 per nag (plek vir 8) Farm 3 Wedderwill Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.100837924343 18.918623328209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang