Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skaapkraal

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Martelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Skaapkraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicolene J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Absoluut fantasties!

Baie dankie aan die beste gasvrou ooit, Martelize! Awesome plekkie, baie netjies, skoon en die binnehuise versiering uit 'n prentjieboek. Ons het so tuis gevoel, alles soos op die fotos en die prys elke sent werd. Ons worshondjies was welkom, veilige omheinde erf. Die uitsig is asemrowend. Weereens dankie, sal hierdie plekkie beslis aanbeveel - een van die mooiste en beste naweke wat ons gesin nog gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan 67, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2c810abc9f01cc7eb273d4de61265ef94f2150c4629035ed0778b4ac73b4d089e64a451aea8ebbe2633ea5afd2231fc1e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 67 Sea View Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6133 19.384246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem