Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skaapkraal

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan 67, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Skaapkraal is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis en aparte woonstel (LamKampie) by die ikoniese Blousloep van Franskraal. Die huis straal die bekoring van 'n ou era uit en bied 'n rustige en gerieflike wegbreekplek aan gesinne en vriende.

Die huis en woonstel kan apart of saam bespreek word. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste (4 volwassenes en 4 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die huis se oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n ingeboude braai. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met sitplek, 'n etenstafel en kombuisie. Beide eenhede het selfsorgkombuisgeriewe. Daar is braaigeriewe in die tuin, 'n stoep en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die see is net oorkant die straat. Blousloep is 'n ideale bestemming vir kajak vaar, roeiski en om sommer net op 'n tjoep te dryf. Skaapkraal is dus die perfekte vakansiehuis by die see.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Skaapkraal
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sea View-rylaan 67, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skaapkraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan 67, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13b2493cad062308f66372f84429929819dafd6c5fcccf3858caf3a1ed8bbca0a1fd0f759273465d689e6694444b18b5e26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 67 Sea View Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6133 19.384246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang