Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skattebol

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Skattebol bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis op 'n afgesonderde perseel aan die rand van Witsand met direkte toegang tot die rivier. Die eiendom word omring deur landbougrond in die noorde en die Breederivier in die suide.

Hierdie huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n kaggel en panoramiese uitsigte oor die rivier. Daar is 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en genoeg sitplek. Aan weerskante van die leefarea is daar 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis het 'n TV met Openview-kanale.

Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die derde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vierde slaapkamer is 'n kinderslaapkamer met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Daar is ook 'n klein wasgoedarea op die onderste verdieping met 'n wasmasjien en 'n wasgoedlyn.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, met genoeg spasie vir 2 voertuie en 'n klein boot. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. 'n Jacuzzi is beskikbaar vir verblyf langer as 5 nagte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skattebol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d7a88397cab9eb67fe95b2da78422e326d043d6c35edcbc4351f22fe95447e2194ad8a6634645b5e8a00b2a911056282292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Erf 1161 Sebastian Street Breedezicht 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.397844230069 20.819516502727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang