Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skemerkelk Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Skemerkelk Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Fantasties.

Heerlik gebly, dankie.

Cherie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie V

Heerlik!

Annatjie is 'n baie goeie gasvrou en doen moeite vir haar gaste.

Skemerkelk Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Cherie, ek waardeer. Altyd lekker om sulke dankbare gaste te ontvang.

Annatjie

Skemerkelk Guesthouse
Cherie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie V

Baie lekker.

Die gastehuis was perfek vir waar ons wou wees. Netjies en veilig.

Skemerkelk Guesthouse se terugvoer

Cherie, baie dankie ek waardeer.
Was my plesier om jul te akkommodeer.
Annatjie

Skemerkelk Guesthouse
Tercia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tercia S

Baie rustig.

Kamer 1 het gebreekte glas op bedkassie (regterkant) en 'n gebreekte bedlampie (regs) gehad. Die stortdrein was verstop.

Monique V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Vinnige oorslaap.

Heel skaflik. Geen klagtes.

Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin K

Warm water was 'n groot probleem.

Die plek is goed geleë. Daar was egter 'n probleem met warm water. Moes in koue water stort.

Skemerkelk Guesthouse se terugvoer

Karin, eks baie jammer oor die water. Lyk vir my agv die beurtkrag skop my geiser af. Ek het reeds werk gemaak daarvan. Nogtans jammer en baie dankie vir die ondersteuning.
Groete,
Annatjie

Skemerkelk Guesthouse
Gizelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle B

Great!

Our hostess was so welcoming and accommodating, specially made extra beds for our kids, extra pancakes for fussy eaters, really went out of her way to help. Would recommend Skemerkelk!

Joseline K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseline K

Wonderlike ervaring!

Baie mooi boomryke dorpie. Vriendelike en hulpvaardige gemeenskap. Het sommer verlief geraak op die plek.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 1, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307c94ea30553db47ce8b3aee68c8e6b399b04bd20ca59283b67958548d5dc922a278992a7709e245fb7e73532916e38d62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 DF Malan Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.913420183337 24.835076772853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang