Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skemerkelk Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie V
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Heerlik! Annatjie is 'n baie goeie gasvrou en doen moeite vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Skemerkelk Guesthouse
Baie dankie Cherie, ek waardeer. Altyd lekker om sulke dankbare gaste te ontvang. Annatjie

Cherie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie lekker. Die gastehuis was perfek vir waar ons wou wees. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Skemerkelk Guesthouse
Cherie, baie dankie ek waardeer. Was my plesier om jul te akkommodeer. Annatjie

Tercia S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Baie rustig. Kamer 1 het gebreekte glas op bedkassie (regterkant) en 'n gebreekte bedlampie (regs) gehad. Die stortdrein was verstop.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Vinnige oorslaap. Heel skaflik. Geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2022

Warm water was 'n groot probleem. Die plek is goed geleë. Daar was egter 'n probleem met warm water. Moes in koue water stort.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Annatjie
Skemerkelk Guesthouse
Karin, eks baie jammer oor die water. Lyk vir my agv die beurtkrag skop my geiser af. Ek het reeds werk gemaak daarvan. Nogtans jammer en baie dankie vir die ondersteuning. Groete, Annatjie

Gizelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Great! Our hostess was so welcoming and accommodating, specially made extra beds for our kids, extra pancakes for fussy eaters, really went out of her way to help. Would recommend Skemerkelk!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joseline K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Wonderlike ervaring! Baie mooi boomryke dorpie. Vriendelike en hulpvaardige gemeenskap. Het sommer verlief geraak op die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 1, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307c94ea30553db47ce8b3aee68c8e6b399b04bd20ca59283b67958548d5dc922a278992a7709e245fb7e73532916e38d62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 DF Malan Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.913420183337 24.835076772853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang