Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skietkuil Holiday Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Vriendelik, netjies, lekker halfpad tussen die Kaap en Gauteng. Beste oorslaap stop oppad Kaap toe en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, modern en heerlike oorslaap plek! Ons het heerlik oorgebly. Baie gawe eienaars en laat jou sommer welkom voel. Kos was heerlik in die restaurant! Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons 1ste keer en sal beslis weer kom. Heerlik oornag. Lekker plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag
4.8
Jan 2025

Skietkuil was ideale oornagverblyf. Verblyf was netjies, die diens is baie goed. Uitleg van Tikka 2 is nie ideaal vir volwassenes nie, aangesien daar slegs 1 badkamer is wat nie sentraal geleë is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Onvergeetlike voortreflikheid! Wonderlike ervaring! Akkommodasie goed ingerig en netjies. Gashere vriendelik en hulpvaardig, lekker gesels. Kos was voortreflik! Die ligging is ideaal en heerlike plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annica V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Ons het al voorheen hier gebly, sal definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastic! We had a wonderful one-night stay at Skietkuil Farm. Anel and Isaak are the best hosts. We had a delicious Karoo lamb dinner and a fantastic breakfast the following morning. Very comfortable accommodation. Can highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erasmus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvrye mense en alles is netjies en werk soos dit moet. Skietkuil is 'n oase langs die N1 en min of meer halfpad tussen Pretoria en ons bestemming Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So pragtig herstel - dankie Anel. Baie gemaklik - dalk bietjie beknop as jy groter ouer kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie vriendelik ontvang en aandete was uit die boonste rakke! Lekker gebly en baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skietkuilplaas, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGJiYTQzLWZjY2UtNDI0MS05YjllLTE5ZWMxZmIxNzQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Skietkuil Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.720309808889 23.441444635391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang