Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skietkuil Holiday Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So pragtig herstel - dankie Anel. Baie gemaklik - dalk bietjie beknop as jy groter ouer kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie vriendelik ontvang en aandete was uit die boonste rakke! Lekker gebly en baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara L
1 nag
5.0
Jun 2024

Exceptional. Loved every inch of this experience! The accommodations were very clean and comfortable. The highlight was the lamb dinner served by three wonderful ladies who were Johnny-on-the-spot in sync with perfect execution and timing. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike gasvryheid. Fantastiese diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolene H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie spesiale ervaring. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ideale oornagbestemming. Skietkuil is 'n ideale oornagbestemming tussen Johannesburg en Kaapstad. Die verblyf is skoon en netjies, en ons is baie vriendelik ontvang. Aandete was heerlike Karoo boerekos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emil S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Baie gasvrye mense. Kos was baie lekker. Kamers was goed toegerus. Skoon en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker verblyf langs N1. Baie lekker gebly by Skietkuil Holiday Farm. Anel het alles moontlik gedoen om dit vir ons aangenaam te maak. Akkommodasie is skoon en funksioneel. Aandetes kan bestel word en is heerlik. Sal beslis Skietkuil aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monica T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lekker vinnige kuier met paar teleurstellings. Mooi kamer met goeie linne en lugversorging. Heerlike aandete. Onverwagse koue water in die een kamer, maar daar was vinnig plan gemaak en jammer gevra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Altyd die lekkerte van 'n Karoo plaas. Anel en Izak het altyd goeie verblyf en as jy tussen die Kaap en die Vrystaat of dalk selfs die Kaap en Johannesburg moet reis, is dit 'n goeie ligging vir oorslaap tussen die twee punte. As jy 'n persoon/gesin is wat graag 'n wasbak vir skottelgoed in jou kamer wil hê, is hierdie spesifieke kamer egter nie die regte kamer vir jou nie. Die WiFi het ongelukkig ook glad nie in die kamer gewerk nie. Maar "all-in-all" goeie, gerieflike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skietkuilplaas, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGJiYTQzLWZjY2UtNDI0MS05YjllLTE5ZWMxZmIxNzQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Skietkuil Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.720309808889 23.441444635391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang