Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilliepark 64

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hendrik V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Skitterende waarde vir geld - julle sien my weer! Baie vriendelike ontvangs, pragtige plek met meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Skilliepark 64
Dankie vir u positiewe terugvoer en hoop om u gou weer te sien.

Jacque H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyed our stay tremendously. Host was very friendly and helpful. Everything you need is provided for. Skilliepark 64 is highly recommended. Thank you very much for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Skilliepark 64
Thank you so much for your review, Jacque. It is much appreciated. We will strive to improve our unit and hope to see you in the near future. West Coast greetings.

Annemarie R
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekend. Die atmosfeer van die hele plek is ontspanne en gerieflik, perfek vir 'n wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe. Die akkommodasie self was niks minder as voortreflik nie. My eenheid was ruim, goed toegerus en uiters skoon. Ek het op geen enkele oomblik 'n tekort aan enigiets ervaar nie. Ek kon regtig ontspan en my tyd weg van die stad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Skilliepark 64
Hi Annemarie Ek waardeer jou positiewe terugvoer oor ons verblyf. Ons is wel trots daarop om op die beste manier in ons gaste se behoeftes te voorsien. As jy binnekort weer na ons area reis, moet jy nie huiwer om ons te skakel nie. Dankie Ettiene

Yolandie V
Lang verblyf
4.0
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gekuier in Skilliepark! Dit is 'n stil, veilige omgewing.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ettiene
Skilliepark 64
Baie dankie vir die terugvoer en die aandag wat aan die gemelde swakpunte gegee was. Ons hoop om julle weer te sien. Voorspoedige jaar vir u en die gesin.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Ettiene
Skilliepark 64
Sjoe, weet nie wat om te sê nie, jammer oor asblik.

Amy A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It is a very nice place, we enjoyed our stay very much. Skilliepark 64 is a very nice getaway from your daily life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Skilliepark 64
Thank you so much for your review, hope to see you soon.

Hannah S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

It was a very beautiful set up and the rooms at Skilliepark 64 were spacious. We struggled to unlock the gate at the bottom. It kept getting stuck, but other than that everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Skilliepark 64
Thank you for your review, we will attend to the lock, hope to see you soon much appreciated

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Skilliepark 2, Eenheid 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58429cedc5d9c1fd6ca555fc3e60787e56de72a165642f2ec744f66eb7f94bab80efdb2a0cbf2451823b297894343602d0b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Hoof Street Skilliepark 2, Unit 66 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685363741189 18.243165527369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang