Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilliepark 64

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Skilliepark 64
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hendrik V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Skitterende waarde vir geld - julle sien my weer!

Baie vriendelike ontvangs, pragtige plek met meer as wat ek verwag het.

Skilliepark 64 se terugvoer

Dankie vir u positiewe terugvoer en hoop om u gou weer te sien.

Skilliepark 64
Jacque H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque H

Enjoyed our stay tremendously.

Host was very friendly and helpful. Everything you need is provided for. Skilliepark 64 is highly recommended. Thank you very much for your hospitality.

Skilliepark 64 se terugvoer

Thank you so much for your review, Jacque. It is much appreciated. We will strive to improve our unit and hope to see you in the near future. West Coast greetings.

Skilliepark 64
Annemarie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R

Uitstekend. Die atmosfeer van die hele plek is ontspanne en gerieflik, perfek vir 'n wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe.

Die akkommodasie self was niks minder as voortreflik nie. My eenheid was ruim, goed toegerus en uiters skoon. Ek het op geen enkele oomblik 'n tekort aan enigiets ervaar nie. Ek kon regtig ontspan en my tyd weg van die stad geniet.

Skilliepark 64 se terugvoer

Hi Annemarie

Ek waardeer jou positiewe terugvoer oor ons verblyf. Ons is wel trots daarop om op die beste manier in ons gaste se behoeftes te voorsien. As jy binnekort weer na ons area reis, moet jy nie huiwer om ons te skakel nie.

Dankie
Ettiene

Skilliepark 64
Yolandie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie V

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier in Skilliepark! Dit is 'n stil, veilige omgewing.

Skilliepark 64 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en die aandag wat aan die gemelde swakpunte gegee was. Ons hoop om julle weer te sien. Voorspoedige jaar vir u en die gesin.

Skilliepark 64
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Amy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy A

It is a very nice place, we enjoyed our stay very much.

Skilliepark 64 is a very nice getaway from your daily life.

Skilliepark 64 se terugvoer

Thank you so much for your review, hope to see you soon.

Skilliepark 64
Hannah S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah S

It was a very beautiful set up and the rooms at Skilliepark 64 were spacious.

We struggled to unlock the gate at the bottom. It kept getting stuck, but other than that everything was great.

Skilliepark 64 se terugvoer

Thank you for your review, we will attend to the lock, hope to see you soon much appreciated

Skilliepark 64
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Skilliepark 2, Eenheid 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58429cedc5d9c1fd6ca555fc3e60787e56de72a165642f2ec744f66eb7f94bab80efdb2a0cbf2451823b297894343602d0b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Hoof Street Skilliepark 2, Unit 66 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685363741189 18.243165527369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang