Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilliepark 64

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Skilliepark 2, Eenheid 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skilliepark 64 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Dwaskersbos. Hierdie kompleks is naby die strand, plaaslike besienswaardighede en geriewe.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers en 'n oopplan-solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die solder het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na die balkon met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gaste het toegang tot gratis WiFi, parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en nog 'n parkeerplek buite in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hendrik V
Besigheidsreis
5.0
Skitterende waarde vir geld - julle sien my weer! Baie vriendelike ontvangs, pragtige plek met meer as wat ek verwag het.
Sep 2024
Jacque H
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed our stay tremendously. Host was very friendly and helpful. Everything you need is provided for. Skilliepark 64 is highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Annemarie R
5.0
Uitstekend. Die atmosfeer van die hele plek is ontspanne en gerieflik, perfek vir 'n wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe. Die akkommodasie...
Sien meer
Des 2023
Amy A
Saam met vriende
5.0
It is a very nice place, we enjoyed our stay very much. Skilliepark 64 is a very nice getaway from your daily life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Hannah S
Besigheidsreis
4.8
It was a very beautiful set up and the rooms at Skilliepark 64 were spacious. We struggled to unlock the gate at the bottom. It kept ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Skilliepark 2, Eenheid 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skilliepark 64 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Skilliepark 2, Eenheid 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58429cedc5d9c1fd6ca555fc3e60787e56de72a165642f2ec744f66eb7f94bab80efdb2a0cbf2451823b297894343602d0b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Hoof Street Skilliepark 2, Unit 66 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685363741189 18.243165527369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang