Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilpadbessie Eko - Kamp

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thea T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was absoluut heerlik, ontspannend en 'n pragtige omgewing. Die uitleg is goed gedoen, elke kampplek is groot genoeg vir ten minste 'n karavaan of daktent en nog 1 tot 2 tente. Die ablusies is pragtig, nuut en skoon en die donkie maak maklik warm water. Die braais word skoon gemaak, asook die ablusies en swart sakke, en die eienaars is gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 4,7 km op die Hectorskraalpad vanaf die R305, Takkiesfontein Farm H18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd61baf6369100b544f5ae058f22c9d1b237a3c2b963ea6168b8e2e5f4b113d915f97ae53191f4baf69bd507e057d48f925d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305 Takkiesfontein Farm H18 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.262461456491 21.44062936306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang