Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilpadkos @ Wamakersvlei Beach Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Skilpadkos @ Wamakersvlei Beach Farm is een van vyf kothuise wat in 'n skilderagtige natuurbestemming op 'n geskiedkundige vissersdorpie geleë is en is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe, net 18 km vanaf Velddrif.

Hierdie kothuis is ideaal vir 'n groep of gesin van 8 en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde het 'n dubbelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. Warm water word deur gasgeisers voorsien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het die kombuis 'n binnebraai met 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring. Die huis maak oop op 'n privaat patio met braaigeriewe en uitsigte oor die omgewing. Hout is op die plaas te koop.

Die plaas grens aan die Rocher Pan-natuurreservaat en bied 400 hektaar ongerepte natuur vir gaste om op 'n bergfiets en te voet te verken om die verskeidenheid fauna en flora te besigtig, asook 'n privaat strand van 7 km waar gaste kan ontspan en die dag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84a4dd33979aeaf711aeb685fc5272bf6cb706020baf709b448b15a74227bb57917903e9df058e9ddb638f02e5db5907040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang