Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skinkikofi

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Skinkikofi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karlien R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien R

Perfek vir interskole naweek!

Baie goeie ervaring en lekker sentraal tot ons behoeftes!

Herman H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Kort, kragtig, maar baie lekker.

Netjiese skoon verblyf. Sal weer daar bly.

Lee-anne P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne P

Lovely place.

I would unreservedly recommend this establishment to family and friends.

Linda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Aangenaam.

Alles wat jy nodig het was daar. Baie netjies en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Paul K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Lovely place to stay, offers a different feel and approach. I'd describe it as quaint! The welcome is great, easy and effortless. Recommended!

I recommend this accommodation! It's different and although old-fashioned, it's well kept, maintained and looked after. Summer must be a delight - my travel time was in winter but the bedding was warm, soft and fresh, so much appreciated.

Lali S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lali S

Definitely on our top 10 list.

We travel for 40-plus weeks of the year and we highly recommend Skinkikofi. Owner Marius was a dream host, who went out of his way to accommodate our every need. Our rooms were very well appointed and included everything we needed for a week-long stay, including a gas cooker, kettle and emergency light for loadshedding. Strong WiFi was essential to our job in social media, and the WiFi at Skinkikofi was not only strong but very stable. Ample parking and within walking distance of restaurants, shops (Spar and Woolworths Foods) and laundry. Definitely on our top 10 accommodation list.

Cecile S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Pragtig, netjies en silwerskoon.

Pragtige verblyf. Al die nodige geriewe. Sentraal geleë. Met aankoms in Afrikaans verwelkom. Heerlik gebly.

Skinkikofi se terugvoer

Dankie Cecile vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer julle besigheid.

Skinkikofi Groete.

Skinkikofi
Goldie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goldie G

Uitstekende waarde vir geld, ideale ligging.

Die kamers is baie netjies en voldoen aan al ons behoeftes. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Willene T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willene T

Interskole-festive.

Die ligging is perfek vir Interskole! Dalk nie as jy iets stil en afgesonder soek nie. Skinkikoffie is geleë in die hoofstraat reg na die Spar soos mens Paarl inry. (Boys' High se kant). Al terg die eienaars dat hulle eintlik net Boys' Highers vat was hulle en selfs die gaste vreeslik beleef teenoor hierdie jong Gimmie. Dit is stapafstand van Hussar Grill en Brauhaus. En net slegs 2 km stapafstand van Faure straat. Ek kon nie meer opgewonde wees oor die ligging nie. Die kliëntediens is vreeslik akkommoderend. Ons moes die Vrydag inboek, maar ek was laat vir my 10 jaar reunie en ek self was bietjie onbeskof om nie vir Skinkikoffie 'n heads up te gegee het nie. 21:00 bel Skinkikoffie my vreeslik begaafd om reëlings te tref vir ons aankoms. Hulle het geen probleem daarmee gehad as ons selfs tot 3:00 die oggend wou kuier nie, ons moes net bel. Voor twaalf was met 'n huppel in die stap baie vinnig en vrolik gehelp en geneem na ons kamer. Die eienaars is verskriklik vriendelik en ek het lekker 'n geselsie aangeknoop. Die enigste rede hoekom veiligheid nie ook 5 sterre kry nie is net weens die ligging. Soos ek noem jy is teen die hoofstraat en daar loop karakters verby, maar jou kar is veilig binne parkeer. Skinkikoffie is beman met 'n hoë muur en elektriese hek. Jy kry sleutels en 'n remote om jouself in en uit te kry. So dit is baie veilig. Ons wou net eintlik slaap die aand so ek het nie baie aandag aan die gastehuis self geskenk nie, maar die kamer is lekker groot en daar is 'n yskas en mikrogolf en basiese gereedskap vir tee en koffie, sowel as lekker koue melk reg in die yskas. Ons het ook Saterdagoggend vinnig 'n oog oor die swembad gegooi wat nogals baie mooi was. Ons het ook die kamer reg langs die ingang gekry wat ek glo van die kleiner kamers is as ek dit vergelyk met die foto's, maar weereens perfek gewees vir die doel waarvoor ons dit gekort het. Baie netjies en daai lekker Afrikaanse plattelandse gasvryheid gevoel. En ek is van die Weskus, so that is saying a lot. Ek weet nie of elke jaar interskole gaan doen nie, maar as dit die geval is sal ek nou elke jaar graag by Skinkikoffie wil bly.

Terence S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S

My verwagtinge oortref.

Vriendelike diens deur Marius. Lekker ontbyt en gemaklike kamer.

Larissa O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O

Oornag benodig en Skinkikofi perfek.

Ek sal weer hierdie netjiese, goedgeleë, veilige akkommodasie gebruik as oornag in Paarl benodig. Gasheer Marius my vriendelik ontvang en ons het lekker gebly.

Jan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Baie gerieflik ingerig en gelee.

Eienaar is uiters aangenaam en hulpvaardig. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak as ons in die omgewing kom. Marius, ek wag nog vir my sertifikaat vir my goeie parkering! Die kamer is gerieflik en mens voel veilig. Ons het heerlik gekuier. Net die vooraansig van die plekkie alleen is genoeg om mens nuuskierig te maak om meer daarvan te sien.

Marius V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Skitterende verblyf.

Die kamer is pragtig en bestuur vriendelik en behulpsaam.

Marita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Ligging is uitstekend, baie vriendelik, voel tuis in vreemde.

Soos bogenoem, alles was waarde vir geld. Vriendelike diens.

Dalien C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien C

Wonderful experience!

Fantastic host and stay. Would definitely recommend.

Andriesa J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriesa J

Die gasvryheid was uitstekend.

Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Dit voel of jy tuis is en die eienaars maak jou deel van die familie. Ek sal weer daar bespreek.

Corlia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corlia L

Baie netjies, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.

Baie netjies, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.

Skinkikofi se terugvoer

Dankie vir julle positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer.
Volgende keer is die ontbyt op ons.

Skinkikofi
San-marié C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-marié C

Uniek, kos vir die siel en stylvol.

Welkom tuis! Dit voel of jy die eienaars al jare ken. Indien jy van oudhede hou sal jy veral dié plekkie waardeer. Jy vergaap jou aan hoe hulle die antieke stukkies prakties toepas en alles so gerieflik moontlik hou. Dis nou soos lekkergoed vir jou oë hier! Hulle bied ook langtermynverblyf met 'n goed ingerigte kombuis in elkeen. Bestel gerus ontbyt saam met heerlike sakkie-koffie. Marius is baie hulpvaardig en het selfs gehelp deur besienswaardighede aan te beveel en vir ons 'n kaart te teken. Wat 'n aangename ondervinding.

Pierre D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Heerlik.

Besonderse ondervinding, heerlik gebly.

Skinkikofi se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit is mense soos julle wat dit die moeite werd maak.
Sukses vir die pad vorentoe, en kom gooi weer 'n Kaapse draai!
Groete

Skinkikofi
Alti K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K

Lekker atmosfeer en pragtige plekkie.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om vir ons 'n kaart te teken van waar om orals te gaan kuier. Dit was my tweede keer by Skinkikofi en ek sal weer en weer terug gaan!

Cornel V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Heerlik rustig.

Baie dankie vir die lekker kuier. Sien julle oor 2 jaar weer wanneer ons skool teen Courtrai Primer kom interskole hou.

Skinkikofi se terugvoer

Beste Cornel,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is mense soos julle wat dit vir ons in die bedryf die moeite werd maak om uit te hou en aan te hou en ons beste te lewer.

Groete,
Die Skinkikofi Span

Skinkikofi
Stephen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Uiters netjiese verblyf in die mooie Paarl!

Vanaf die intrapslag was die ontvangs warm en vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die koffie uit die boeke uit . Skinkikofi is verseker die moeite werd en ons sal weer daar bespreek op ons volgende besoek aan die Paarl!

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rozanne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne S

Lekker!

Kamer en area goed versorg. Vriendelik en behulpsaam ontvang.

Herman J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J

Professioneel en vriendelik.

Diens en kwaliteit vir 60ste verjaarsdag was onverbeterlik.

David C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Baie goed, regtig 'n plek om weer te gebruik.

'Die regte plek om te oornag. Goeie ontvangs deur vriendelike personeel. Plek is asemrowend.

Elize M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Die kamer was netjies en skoon en het heerlik geslaap na 'n lang dag se reis.

Dit is 'n pragtige plek met baie karakter en atmosfeer. Die kamer was skoon en netjies. Sal vir enige reisiger Skinkikofi aanbeveel en sal self weer daar oornag. Het eers laat daar ingeboek en weer vroeg vertrek. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie !

Karin S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Alles was perfek. Kamers is baie mooi.

Christene T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene T

Smaakvol, netjies skoon en goed toegerus.

Hartlike ontvangs, aangenaam verras, unieke kamer décor. Heerlike beddens goed toegerus, tot strykplank en strykyster. Die naam Skinkikofi Manor nooi jou in om presies dit te doen, voete op te sit en tuis te voel. Ontbyt aanbeveelbaar.

Jaco V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Netjiese plekkie met vriendelike mense, goeie verandering van die kommersiële plekke.

Lekker plek en waarde vir geld dankie. Daar is 'n paar restaurante naby en as jy verveeld is, besoek gerus die Taalmonument, dit is net op met die straatjie teen die berg uit en dan links.

Johan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Very interesting place to stay.

We stayed over at Skinkikofi after a a wedding in the Paarl district and can definitely recommend it to anyone passing through. The place is really cute and very clean. Parking inside was a bit cramp but otherwise a very enjoyable stay.

Raymond P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Fantasties.

Gasvryheid van beste gehalte. Stil, rustige atmosfeer op die drumpel aan al die winkelsentrums.

Annari P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari P

So tuis soos by jou eie huis.

Vriendelike ontvangs, pragtige netjiese kamer en fasiliteite, lugreëlaar in kamer was 'n lafenis vir die Paarl-hitte! Die ontbyt was ongelooflik. Marius en sy span dra hul gaste op die hande en ek sal vir seker weer hier bly in die toekoms.

Nick C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick C

Warm and friendly place to stay.

Great service, warm and friendly atmosphere and always nice to have an air-conditioner!

Stephanus T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus T

Lekker en netjiese plekkie.

Pragtige slaapkamer met al die benodighede. Ongelukkig is die aanbevole restaurant langsaan baie duur, maar daar is baie plekke om 'n uitneemete te kry of mens kan braai by die plek. Het dit geniet daar.

Annelie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie P

Nie op standaard.

Moes water koop omdat bestuur ondrinkbare water in sisteem gekoppel het. 'n Langhaarmat in die badkamer is nie 'n goeie keuse waar baie voete oorgaan nie - was ook nie baie skoon nie. Geen opwaslap of vadoek nie. Te veel "props" vir so 'n klein area. Stortuitloop was alreeds verstop die eerste dag met aankoms (indien stort skoongemaak is na vorige besoekers moes dit opgetel gewees het).

Rene S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Alles was net perfek.

Skinkikofi is net die beste en kan met graagte aanbeveel word.

Elize P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Interessantste dekor! Prentjiemooi.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was super skoon, goeie beddegoed en ons is baie vriendelik ontvang. Was baie dankbaar dat ons die motor ook veilig kon parkeer. Oral is die interessanste dekor - sal graag die storie agter elke stukkie wil aanhoor. Sal beslis weer hier kom oorbly.

Sonja R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Heerlik ouwêrelds.

Marius is 'n goeie gasheer wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. Die twee kamers wat ons in gebly het was pragtig ouwêrelds versier. Sal dit beslis weer besoek.

Bruce F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce F

Fantasties!

Goeie keuse vir 'n B&B in Paarl. Streng aanbeveel aan alle reisigers.

Hercu S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercu S

Sonder twyfel 'n veilige, aangename rusplekkie vanwaar ons kultuurerfenis en natuurlik die wynplase sorgvry besoek kan word.

Sien die sterre.

Jackie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Uitstekende akkommodasie in 'n pragtige, unieke gastehuis.

Ek het saam met my bejaarde ouers daar tuisgegaan. Die ontvangsdame het dadelik 'n skuif gemaak dat hul nie nodig het om trappe te klim nie. Die diens is van hoogstaande gehalte. Die gastehuis is werklik besonders en baie netjies. Die interieur is besonders en met sorg gedoen.

James W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Absoluut fantasties.

Ons verblyf by Skinkikofi Manor was van aankoms tot vertrek 'n absolute fees. Die personeel was so vriendelik en ons het van die intrapslag af sommer tuis gevoel. Almal het ons op die hande gedra. Die kamer was fantasties. Ons het moeilik afskeid geneem van die bed! Dankie aan al die personeel van Skinkikofi Manor vir al julle warm gasvryheid. Julle sal ons beslis weer sien.

Francois P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Awesome.

Pragtige plek - baie interessant en smaakvol ingerig. Was loshande een van die interessantste kamers waarin ons nog ooit gebly het. Alles is daar wat mens nodig het. Kan dit werklik aanbeveel.

Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelik en goed ontvang.

Lekker naby aan eetplekke, vriendelik ontvang, en die plek word duidelik goed bestuur. Die hoofpad is baie naby en daarom is daar 'n goeie klankdig deur geinstalleer by die kamer. Sal vir seker weer hier kom bly, die oggendete was net dalk bietjie duur vir wat 'n "banter" soos ek daaruit kon eet, maar oggendete is opsioneel en jy hoef nie daarvan gebruik te maak nie.

Tienie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie E

Baie rustig en stil.

Die pragtige nostalgiese huis was fantasties met sy geskiedenis.

Linda T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T

Gemaklik en interessant!

Interessante dekor, baie moeite om kamers klankdig te maak, ontbyt smaaklik, personeel vriendelik sonder bohaai.

Christo D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Dit was een groot lekkerte om daar te kon oornag!

Dit is regtig 'n pragtige plek met sy besondere karakter en atmosfeer wat jou sommer baie tuis laat voel. Die uitleg van die eenheid waar ons in was is uitstekend met 'n eiesoortige afwerking en oudhede. Dit is werklik aanbeveelbaar en jy mis uit indien jy dit nog nie beleef het nie.

Koen De Herdt B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koen De Herdt B

Nice.

We only were here for 1 night. Very friendly.

Heleen S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Stukkie oasis. Pragtige plekie met sy historiese waardes behoue en die dekor pas pragtig in.

Baie baie dankie vir 'n lieflike nagrus, julle plek is fantasies, skoon, netjies en lieflike dekor. Dit is 'n besliste moet om daar te oornag vir enige persoon wat in die Kaap omgewing wil tuisgaan. Ek sal beslis in die toekoms weer daar aangaan. Jammer ons kon nie julle ontbyt nuttig nie, aangesien ons vroeg moes vertrek om ons motor te laat diens. Doen so voort.

Esme V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Vriendelike personeel.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Pragtige plekkie met interessante dekor. Sal beslis weer daar wil bly.

Emma S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Ongelooflik!

Dit is die mooiste plek met die wonderlikste personeel! Geen moeite word ontsien om jou tuis te laat voel nie. Dit voel of jy by die huis is!

John K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Die unieke dekor so tipies van Afrika is iets om oor te vertel.

Vriendelike ontvangs, goed toegeruste eenheid wat baie unieke dekor het en gerieflik naby is aan Kaapstad en omliggende dorpe. Die verblyf is aan te beveel vir die reisiger wat rustigheid soek teen 'n bekostigbare prys.

Aubrey J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J

Gerieflike opset en vriendelike ontvangs.

Die trappe is nie so sleg nie maar as jy bagasie daarteen moet uitdra, dan knor dit met 'n ouer persoon.

Maxi Employee Consultants M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxi Employee Consultants M

Fantasties!

Gasvryheid was puik! Plekkie is netjies en veilig en die kliëntediens is uitmuntend!

Arnold V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold V

Vriendelik en netjies - maar nie wat ons verwag het nie!

Ons het die 4-bedkamer geboek wat adverteer is as 'n aparte woonstel. Die eienaars, Diana en Marius, is 'n groot plesier en is baie vriendelik. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer. Die kamer was elke dag skoon en netjies. Ontbyt was hemels en ons het veilig gevoel. Die foto's is egter GLAD NIE wat die kamer werklik is nie. Die foto's is oud en is wesenlik anders as die produk wat jy kry. Ons het die skok van ons lewe gekry toe ons 'n tweeslaapkamerwoonstel verwag met 'n leefarea, braai-area en werkende kombuis. Die kamer is in werklikheid baie klein en glad nie geskik vir 4 mense nie. Dit is op die meeste vir 'n gesin van 3 vir 'n kort tydjie. Dit kan ook baie moeilik as aparte kamers gesien word. Dit is eerder 1 kamer met 'n houtafskorting vir die ander kamer. Indien jy dus nie voorbereid is dat die kamer anders is as jou verwagtinge, is dit baie maklik om te voel dat jy ingedoen word en die prys in geneig om dan onregverdig te voel. Indien jy hierdie kamer wil bespreek, versoek dalk eers opgedateerde fotos. Ek sal Skinkikofi definitief aanbeveel, maar versoek dalk liewer opdateerde beskrywings en foto's. Ons het die gewone kamers ook gesien toe Marius ons toelaat om nog 'n badkamer te gebruik. Die gewone kamers is baie netjies en aansienlik groter.

Nina V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Lekker verblyf by Skinkikofi Manor.

Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik verwelkom en sal enige tyd weer daar bly. Alles was skoon en netjies.

Sanet B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Pragtige plek en vriendelike eienaars.

Ons sal verseker weer van hierdie blyplek gebruik maak.

Ml C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ml C

Alles was puik.

Die gastehuis is 1 van die plekke waar alles volgens plan verloop.

Piet S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Baie mooi dekor in al die vertrekke.

Alhoewel ons nie koud gekry het nie, sou 'n kaggel baie lekker gewees het.

Johannes P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Was baie lekker, het basies net oornag daar.

Ons verblyf was kort, maar sal definitief weer van Skinkikofi gebruik maak. Baie interessante plekkie, baie inisiatief gebruik met die dekor.

Yvette B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Baie oulike interessante verblyf.

Alles skoon en netjies, en ek het die melk in die yskassie baie waardeer vir bietjie koffie! Goeie ligging. Sal weer hier oornag.

Francois H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H

Ons het heel lekker daar gebly.

Daar is egter net twee aspekte wat sal maak dat ons dalk nie weer daar sal bly nie. Ten eerste die baie moeilike trappe en tweedens die nou parkeerareas. Om met 'n groterige voertuig soos 'n bakkie daar te parker was elke keer 'n groot uitdaging.

Alti K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K

Dit was regtig 'n goeie ervaring!

Ons sal Skinkikofi vir enige reisiger aanbeveel.

Hanneli Z - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli Z

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en interessante dekor. Ons is warm verwelkom en alles was goed georganiseer. Veilig. Heerlike ontbyt.

Donelle B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donelle B

Unique, awesome and a definite must for those who appreciates vintage!!!!

An absolute wonderful time was had. The uniqueness of the place was fantastic. The Manager was friendly and helpful. Will definitely be going there again. An absolutely gem!!!! Was amazed at the decor.

Granville S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville S

Dit was 'n verfrissende ervaring.

Sien die sterre hieronder.

Rina C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C

Aangename ondervinding.

Dekor baie oulik. 'n Warm bed en warm stort aangename mense en ondervinding.

Ingrid L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

'n Pragtige plek!

The place to be ... ons kom seker terug!

Sandra V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Baie vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder!

Nicolena V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolena V

Awesome!

Wat 'n pragtige plek vol interessante verrassings! Tematiese slaapplekke het ons beïndruk en die diens was puik! Heerlike ontbyte en die keurigheid was 'n groot pluspunt! Baie dankie vir al die vriendelikheid en gasvryheid van personeel!

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOGVkZjQ2LTBlZWItNDVhZi05MDY4LWE2ZGFiNGJhNDVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 40 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.76088324974 18.961521667334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang