Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skinkikofi

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karlien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek vir interskole naweek! Baie goeie ervaring en lekker sentraal tot ons behoeftes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Kort, kragtig, maar baie lekker. Netjiese skoon verblyf. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne P
1 nag
5.0
Aug 2023

Lovely place. I would unreservedly recommend this establishment to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
1 nag
4.8
Jul 2024

Aangenaam. Alles wat jy nodig het was daar. Baie netjies en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Lovely place to stay, offers a different feel and approach. I'd describe it as quaint! The welcome is great, easy and effortless. Recommended! I recommend this accommodation! It's different and although old-fashioned, it's well kept, maintained and looked after. Summer must be a delight - my travel time was in winter but the bedding was warm, soft and fresh, so much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lali S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Definitely on our top 10 list. We travel for 40-plus weeks of the year and we highly recommend Skinkikofi. Owner Marius was a dream host, who went out of his way to accommodate our every need. Our rooms were very well appointed and included everything we needed for a week-long stay, including a gas cooker, kettle and emergency light for loadshedding. Strong WiFi was essential to our job in social media, and the WiFi at Skinkikofi was not only strong but very stable. Ample parking and within walking distance of restaurants, shops (Spar and Woolworths Foods) and laundry. Definitely on our top 10 accommodation list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtig, netjies en silwerskoon. Pragtige verblyf. Al die nodige geriewe. Sentraal geleë. Met aankoms in Afrikaans verwelkom. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus
Skinkikofi
Dankie Cecile vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer julle besigheid. Skinkikofi Groete.

Goldie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Uitstekende waarde vir geld, ideale ligging. Die kamers is baie netjies en voldoen aan al ons behoeftes. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Interskole-festive. Die ligging is perfek vir Interskole! Dalk nie as jy iets stil en afgesonder soek nie. Skinkikoffie is geleë in die hoofstraat reg na die Spar soos mens Paarl inry. (Boys' High se kant). Al terg die eienaars dat hulle eintlik net Boys' Highers vat was hulle en selfs die gaste vreeslik beleef teenoor hierdie jong Gimmie. Dit is stapafstand van Hussar Grill en Brauhaus. En net slegs 2 km stapafstand van Faure straat. Ek kon nie meer opgewonde wees oor die ligging nie. Die kliëntediens is vreeslik akkommoderend. Ons moes die Vrydag inboek, maar ek was laat vir my 10 jaar reunie en ek self was bietjie onbeskof om nie vir Skinkikoffie 'n heads up te gegee het nie. 21:00 bel Skinkikoffie my vreeslik begaafd om reëlings te tref vir ons aankoms. Hulle het geen probleem daarmee gehad as ons selfs tot 3:00 die oggend wou kuier nie, ons moes net bel. Voor twaalf was met 'n huppel in die stap baie vinnig en vrolik gehelp en geneem na ons kamer. Die eienaars is verskriklik vriendelik en ek het lekker 'n geselsie aangeknoop. Die enigste rede hoekom veiligheid nie ook 5 sterre kry nie is net weens die ligging. Soos ek noem jy is teen die hoofstraat en daar loop karakters verby, maar jou kar is veilig binne parkeer. Skinkikoffie is beman met 'n hoë muur en elektriese hek. Jy kry sleutels en 'n remote om jouself in en uit te kry. So dit is baie veilig. Ons wou net eintlik slaap die aand so ek het nie baie aandag aan die gastehuis self geskenk nie, maar die kamer is lekker groot en daar is 'n yskas en mikrogolf en basiese gereedskap vir tee en koffie, sowel as lekker koue melk reg in die yskas. Ons het ook Saterdagoggend vinnig 'n oog oor die swembad gegooi wat nogals baie mooi was. Ons het ook die kamer reg langs die ingang gekry wat ek glo van die kleiner kamers is as ek dit vergelyk met die foto's, maar weereens perfek gewees vir die doel waarvoor ons dit gekort het. Baie netjies en daai lekker Afrikaanse plattelandse gasvryheid gevoel. En ek is van die Weskus, so that is saying a lot. Ek weet nie of elke jaar interskole gaan doen nie, maar as dit die geval is sal ek nou elke jaar graag by Skinkikoffie wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Terence S
1 nag
5.0
Okt 2022

My verwagtinge oortref. Vriendelike diens deur Marius. Lekker ontbyt en gemaklike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOGVkZjQ2LTBlZWItNDVhZi05MDY4LWE2ZGFiNGJhNDVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 40 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.76088324974 18.961521667334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang