Skinkikofi
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Skinkikofi is aan die voet van Paarl Rock, wat as ’n nasionale monument verklaar is en deel vorm van die historiese Boland-erfenis. Hierdie gastehuis bied gehalteverblyf en ’n unieke ervaring.
Verblyf word in luukse 2-enkelbedkamers, 'n deluxe-enkelkamer en 3 deluxe-dubbelkamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer wat gerieflikheid en privaatheid bied. Elke kamer het lugversorging en het ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, ’n haardroër, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ’n lieflike stoep met sitplekke, ’n gaste-sitarea met ’n kaggel en ’n swembad met sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontbyt is teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Skinkikofi Manor is 30 minute vanaf Kaapstad en naby verskeie roetes van die Kaapse Wynlande en besienswaardighede. Daar is verskeie restaurante, winkels en wynproe-venues naby die verblyf.
Skinkikofi Manor is ideaal vir elke gas en om dit eerstehands te ervaar is die beste.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Skinkikofi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang