Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lizel P
1 nag
5.0
Jul 2024

Puik puik puik! Ek en my dogter was vriendelik ontvang, parkering is gerieflik en veilig. Die eenheid is netjies en silwerskoon. Dit is toegerus met daai ekstra spesiale goedjies om 'n mens welkom te laat voel en 'n goeie nagrus te bied. Ons sal vir seker weer van die plekkie gebruik maak en enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Skipskop
Duisende dankies Lizel, ons waardeer opreg. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Skipskop

Su-marie D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker. Baie dankie vir vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Skipskop
Dankie Su-Marie, ons waardeer opreg. Ons hoop om jou weer in die toekoms te ontvang. Vriendelike groete, Skipskop

Sarie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lekker gebly. Lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker en baie stil en rustig. Ja, baie lekker. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjene R
Kort verblyf
3.8
Jul 2024

Very good. Very good but not winter friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Priscilla
Skipskop
Dear Anjene, Thank you for taking the time to share your feedback about your recent stay at our AirBnB unit. I apologise that you found the unit chilly during your visit. I understand that mid-winter in the Western Cape can be quite cold! I want to assure you that we did provide a thick blanket and additional fleece blanket that was on the bed with your arrival for your use during your stay. Perhaps we could have done a better job in providing additional blankets, especially to a guest that is from another province, who is not familiar with this cold weather. We regarded the air conditioner in the living area as efficient enough to mitigate the cold with the heating option. We appreciate your feedback and will take it into consideration to ensure our unit is cozy and comfortable for all our guests, regardless of the season. Thank you again for your stay, and we hope to welcome you back in the future, perhaps in more warm and sunny weather to ensure a more comfortable stay. Best regards, Skipskop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Priscilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 3 mense
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb13a05a1ed961dd7fba17cadd9c9e1832b70839f674ff8b96155f193235f2c564d77e38cccf2fc3468f0f1de4194440a3edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 26 Cannes Street Uitzicht 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 08:00 -33.811977857906 18.69181418434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang