Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Skipskop 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daleen B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Skipskop 3 in Velddrif is die ideale vakansietuiste met 'n lieflike uitsig op die Bergrivier wat reg voor die huis verby vloei.

Ons verblyf in Skipskop 3 was wonderlik. Die huis is ruim, modern en ten volle toegerus met wat jy ook al benodig. Dit het gevoel asof ons in ons eie huis vakansie hou, want ons het niks kortgekom om ons verblyf gemaklik te maak nie. 'n Groot pluspunt is die binnebraai en dat ons reg voor die deur toegang tot die rivier gehad het. Skipskop 3 is sentraal geleë in Velddrif naby winkels, maar tog het dit gevoel asof ons weg van die beskawing vakansie hou omdat die huis in 'n rustige doodloopstraat geleë is. Ek sal Skipskop 3 hoogs aanbeveel as 'n vakansiebestemming en sal beslis self weer in die toekoms daar gaan vakansie hou.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABZdPAe3b560PpsWzVqVjbunGqJPmwdfLPPSoEih7mVSDnOdKPe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787215 18.166417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang