Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skipskop 3 is 'n selfsorghuis op die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, visvang, bootvaart, voëlkyk en kanovaart op die rivier geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Hierdie kamer kyk uit oor die Bergrivier. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Daar is ook 'n gastebadkamer op die boonste vloer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer en die vierde slaapkamer het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en daar is 'n binnebraai-area. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak onder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Skipskop 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skipskop 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABZdPAe3b560PpsWzVqVjbunGqJPmwdfLPPSoEih7mVSDnOdKPe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787215 18.166417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang