Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Skipskop 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maxie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Ongelooflike ruim verblyf teenaan die Bergrivier.

Weskus op sy beste: vriendelike mense, gemaklike, ruim en stylvolle verblyf wat uitkyk op die rivier waar daar harders gevang word met gooinette, ons die geluk van 'n leervis-vangs eerstehands kon ervaar, bote op en af vaar, die seemeeue draai en soveel meer. Gemaklike afstand van Paternoster, Dwarskersbos. Méér as die moeite werd om Velddrif te besoek.

Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Baie lekker.

Ruim, modern en skoon verblyf. Baie lekker gebly.

Elize K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Het baie lekker gebly en is sakpas vir die gemiddelde toeris.

Baie netjiese opset met alles wat nodig is om verblyf te vergemaklik.

Lorraine D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Stunning.

Pragtige ligging. Voëllewe 'n belewenis. Skoon, modern en ruim. Sal verseker weer by Skipskop wil kuier.

Charl V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Asemrowend!

Fantastiese ligging en verblyf.

Deon D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uitstekende waarde vir geld, vir groot of kleiner groepe.

Fantasties, definitief die moeite werd, en groot waarde vir geld. Elma is ‘n uitstekende eienaar, ons sal definitief weer gaan.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed950f3d219701219b0519b562d012f924140a8e77113631de072ac5cadf0e85ad611992ddc9b647184bdec445845cadc01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 5 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786958 18.166172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang