Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop Chalets

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.7
Fatima K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Enjoyed my stay. It is your home away from home. The perfect accommodation for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
1 nag
5.0
Jan 2023

Oornagverblyf met motorfiets toer deur Karoo & Suidkaap. Die kamer was uiters netjies, skoon & baie mooi versier. Dit was seker die beste akkommodasie van my 5 dae reis. Dit het erg gereën toe ek gearriveer het & die binnehuise-braai was fantasties. Daar was 'n yskas & groot vrieskas vir al my benodighede. Die WiFi sein was bietjie swak in die slaapkamer maar dit was genoeg vir my benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda B
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Lekker gekuier en was baie vriendelike staff. Baie netjies. Sal weer gaan. Swellendam se mense is so gasvry en vriendelik orals waar ons was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag
4.4
Sep 2024

Been there before and will use again when in the area. Neat, tidy and clean. Ideal for stayover. Nice clean bedding. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan V
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2024

Net 1 nag daar geslaap. Inrit baie skuins, voertuie se onderkant skraap. Chalet het na rook geruik en WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Deslin J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

It was okay. Not much to do. A pool would've been great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tommie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2023

Teleurstellend. Was in 'n eenheid (Lobster) geplaas i.p.v. Whale Chalet soos deur ons bespreek. Die verandering het vir ons heelwat ongerief veroorsaak. Met ons aankoms is ons meegedeel dat die gaste wat in die Whale Chalet was en dit moes ontruim, besluit het om eers Saterdag i.p.v. Donderdag te ontruim. Dit was vir ons onaanvaarbaar, maar is net blootweg meegedeel dat dit is ongelukkig hoe dit is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Alta
Skipskop Chalets
Goeie middag Tommie, Baie dankie vir die terugvoering. Dit is met misnoeë om te verneem van u ontevredenheid. As gevolg van die vloedramp wat in en om Swellendam plaasgevind het voor u bespreking kon die kontrakteurs wat in die Whale eenheid gehuisves was nie betyds hul projek klaar gemaak het nie. Hul moes egter langer bly en my ander eenhede was te klein vir hul. Ek het dit goed gedink om u in 'n ruimer eenheid te sit met aparte badkamer met bad wat juis meer gerieflik is aangesien die Whale Chalet slegs oor 'n on-suite badkamer met stort en toilet beskik. U het geensins u ongerief aan ons uitgespreek nie maar wel die skuif bevraagteken. Ons poog egter ten alle tye om ons gaste net die beste of beter akkommodasie te verskaf gedurende hul verblyf. U is welkom om met myself in verbinding te tree. Skipskop Groete, Alta Gouws

Sebastian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Baie lekker en geriewe was doeltreffend. Lekker gebly alhoewel die eenhede teen die hoofpad was. Rustig gewees alhoewel die diere nie vrylik kon beweeg nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 105, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYzAzMTg2LWFkMjMtNGFmNC05YzVmLWZmNTU2MzNhZjc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 105 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.024303244717 20.43786981277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang